Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16103 reviews.
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Goblin's Creek"St Helena Bay is a nice beach side town, a good getaway from the hustle and bustle of the city."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Gabriella's Accommodation"Ken dit en sal enige tyd weer terug gaan."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Saronsberg Vineyard Cottages"Lots of places to visit and close surrounds have fabulous places to visit."
Malmesbury, Escape From Cape Town
Strydom's Accommodation"Ons het Malmesbury spesifiek besoek vir 'n hengelkompetisie in 'n nabygeleë dam - ongelukkig nie veel rondgery in die dorp nie. Spar is beslis 'n top-Spar en 'n moet om te besoek as mens in Malmesbury kom."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Holiday on Harrier"Busy fixing roads so that will be great when completed."
Wellington, Escape From Cape Town
Grande Arvore Apartments"As my hometown, I will always be happy visiting Wellington."
Gansbaai, Escape From Cape Town
180 Degrees Ocean Experience"Gansbaai het my nie beïndruk nie, maar ek het verlief geraak op Franskraal en Stanford."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Citrus-Inn Unit 1"Paaie is sleg. Instandhouding van paaie makeer dringend aandag."
Pringle Bay, Escape From Cape Town
Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing"Beautiful area for hiking."
Velddrif, Escape From Cape Town
Harbour Lights"Veldrift was nog altyd een van gunsteling kusdorpies aan die Weskus. Die kos en kultuur is uniek en die is mense baie vriendelik."
Hermanus, Escape From Cape Town
Pepper Berry Place"Dit is 'n pragtige plek. Ons sien uit daarna om weer te kom kuier."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
West Coast Shores"There's nothing much to do here but the tranquility is to die for."
Robertson, Escape From Cape Town
Engela's Overnight Accommodation"Pragtige omgewing en vriendelike mense."
Hermanus, Escape From Cape Town
Misty Waves Boutique Hotel"Die lekkerste restaurante, en klein winkeltjies, markies ens. Daar is beslis iets vir almal."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Cederkloof Botanical Retreat"The town is basic but one can get what you need. The surrounding places to stay are great."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Lavender Farm Guest House"Pragtige, skoon dorp. Jammer mens hoor so min Afrikaans vir 'n Suid-Afrikaanse dorp. Sal aanbeveel dat die Wine Tram vroegtydig sy gaste inlig dat Restaurante op die plase gesluit is in die winter. Italiaanse restaurant sal ek beslis nie aanbeveel nie."
Hermanus, Escape From Cape Town
Jasmine Cottage"Bied genoeg verskeidenheid en prag en eetplekke om enige besoek die moeite werd te maak."