Verified Reviews

Escape From Cape Town

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town

Rated 4.6 out of 5 based on 16103 reviews.

Swellendam, Escape From Cape Town

Aviento Guesthouse

"Dit is jammer dat daar net een restaurant is wat in seekosgeregte spesialiseer en The Garden Shack is net oop tot 17:30 (winter-tyd)."

Tulbagh, Escape From Cape Town

Saronsberg Vineyard Cottages

"Great town with lots of history and the waterfall hike is amazing! Well worth the visit and it's free of charge. Was fantastic!"

Tulbagh, Escape From Cape Town

Villa Tarentaal

"Mooiste omgewing en baie om te doen."

Witsand, Escape From Cape Town

Ittledoo

"Ideaal indien jy 'n plek soek weg van die stad se gewoel."

Agulhas, Escape From Cape Town

Whale Watchers

"Dit was net kommerwekkend om te sien dat mense in die natuurreservaat sakke perlemoen gaan uithaal en met sakke hout uitstap na-ure. SAPD was gekontak, maar kan geen gesprek voer nie, want telefoon by stasie is 'n probleem. Het seker 5 keer probeer. Ek het ook die lighuis besoek en dit is teleurstellend om te sien dat onderhoud nagelaat word. Lekke deur dak as dit reën en buitehoutwerk het vir jare geen behandeling gekry nie. Die stappaadjies is netjies onderhou en dit is baie netjies by die suidste punt van Suid-Afrika, net geen publieke toilette nêrens daar te vinde nie."

St Helena Bay, Escape From Cape Town

The Tiki Hut

"Lovely little village - the locals are so friendly."

Arniston, Escape From Cape Town

Arniston Cottage

"Arniston hotel se etes was heerlik. Beach walk na grotte aangenaam."

Agulhas, Escape From Cape Town

Fagans

"Dit is regtig 'n lekker plek om uit te span. Daar was gelukkig nie 'n verdrukking van mense nie, hoewel die weer heerlik was. Sal beslis weer teruggaan."

Montagu, Escape From Cape Town

Montagu Springs

"Suitable for a simple stay. "

Robertson, Escape From Cape Town

theLAB Robertson

"Sal die plek enige tyd aanbeveel."

Agulhas, Escape From Cape Town

Ankers

"Winderig, maar heerlik. Die boekwinkel by Beachcomber was 'n treffer, asook Fish and More (heerlike snoekpatee) en die koffiewinkel was voortreflik."

Agulhas, Escape From Cape Town

Oceanview House

"'n Moet-sien! Vreeslik mooi en baie baie rustig as mens soek om te ontspan."

Gansbaai, Escape From Cape Town

Sunset Bliss

"Dit is 'n baie gasvrye dorp met vriendelike mense."

Paarl, Escape From Cape Town

Little Oak Garden Cottages

"Pragtige dorp. Mal oor die uitsig op die berge."

Agulhas, Escape From Cape Town

High Level Self-Catering

"Pragtige plek met vriendelike mense."

Gansbaai, Escape From Cape Town

Gansbaai Central Accommodation

"So many things to do and great places to see! Love it!"

Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town

Gabriella's Accommodation

"Net jammer van die plekke wat vroeër toemaak op 'n Saterdag. Het ongelukkig laat gearriveer omrede verpligtinge in Belville en kon nie alles gaan sien nie."

Betty's Bay, Escape From Cape Town

Lily House

"Daar was baie probleme met die krag die naweek, maar ons het nogsteeds baie lekker gebly en is mal oor Bettysbaai."

Betty's Bay, Escape From Cape Town

Sol y Sombra

"Oulike plek om te besoek. Het die pikkewyne geniet."

Tulbagh, Escape From Cape Town

Villa Tarentaal

"Pragtige dorp met lekker eetplekke en wynplase. 'n Paar 'upmarket' klein winkels sal ook lekker wees. Toerismeburo was Saterdagoggend toe. Ons het baie lekker geëet by Reader's Restaurant."

Langebaan, Escape From Cape Town

Langebaan Anchor's Down

"Kan dit vir enige gesin aanbeveel, wat wil ontspan en rustig verkeer."

Paarl, Escape From Cape Town

Tuiskoms

"Beste in die Weste."

Langebaan, Escape From Cape Town

7-on-ZEUS The Loft & The Studio

"Awesome place to be any time of the year."

Greyton, Escape From Cape Town

Greyton Lodge

"Lekker wegbreek om natuur en mooi omgewing en dorp te geniet."

Betty's Bay, Escape From Cape Town

Penguin Walk

"Naby genoeg aan Kleinmond vir aankope. As jy wil wegkom van alles is die dorp ideaal."

Tulbagh, Escape From Cape Town

Fraaigelegen Farm

"Regtig nie geweet dat Tulbagh sulke pragtige wegbreekplekkies het nie. Dit het my regtig verbaas. Tulbagh gaan beslis weer van my sien. Reeds weer na plekkies gekyk, maar Fraaigelegen Farm is steeds bo aan my lys."

Page
Page 8 - Showing 211 to 240

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers