Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15861 resensies.
"Mooi geskiedkundige dorpie, en ek kry die gevoel dat die inwoners moeite doen om hulle dorpie te bemark en op datum te hou. 'n Lekker dorp om te voet te verken, en ek is seker dis 'n goeie verblyfplek vir wynliefhebbers."
"Pragtige, skoon dorp, sal beslis weer daarheen gaan. Struisbaai was goed vir siel."
Rawsonville, Ontsnap Uit Kaapstad
Slanghoek Mountain Resort"Ons net deurgery so was nie in Rawsonville self nie."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Pecan Place"Baie mooi dorpie. Baie wynplase in die omgewing. Lekker sentraal tot ander dorpies en wynplase."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Mountain View Cottage"Franschoek is 'n wêreldklasplekkie om te besoek, beste wynplase met vele om te doen."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Penguin House"We all had a great time. The house is amazing. We will definitely be back."
"'n Klein Karoo-juweel met heerlike wyn, konfyt, gedroogde vrugte, vleis, interessante winkels, vriendelike mense en 'n veilige, rustige lewensstyl."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
12 On Tindall"'n Dorp met unieke sjarme wat beslis te voet verken moet word!"
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Clanwilliam Dam House"Dit is definitief 'n plek om oor en oor te besoek. Jy sal alles daar geniet."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
The Loft"Skoon en netjies. 'n Ervaring wat mens oor en oor sal wil hê."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
40 on Main Self-catering"As jy walvisse wil sien dan is Hermanus die beste opsie"
"Dit is 'n onverwagse stukkie eenvoud, met soveel rykdom om te bied. Die mense, staproetes en die see - veral tydens die teenwoordigheid van die walvisse, kan nie in geldwaarde beskryf word nie."
"Great small town, lots to do and explore. Everyone is so friendly, very tourism-orientated."
"Greyton has always been a family favourite destination. Love the area. Will always come back"
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Krakadouw Cottages"Die ligging tussen die berge en die natuur rondom Clanwilliam is vir my die grootste aantrekking."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Jaloersbaai Guest Cottage & Nes"Baie pragtige vissersdorpie met vriendelike mense. Een naweek is te kort.."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Cellar1947"Robertson was great really busy little town with a fair amount to offer."