Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15861 reviews.
Agulhas, Escape From Cape Town
Rus 'n Bietjie"Agulhas was en is nog altyd pragtig. Skoon mooi en hartroerende sonsondergange maak vir my droom wegbreek."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Fynbos Cottage"Ek kom te min in die area, maar na my mees onlangse ervaring sal ek definitief meer in die gebied wil kom. Daar is onverwags baie om te doen in die omgewing!"
Vredenburg, Escape From Cape Town
Nelheim"Vredenburg itself is a good stepping stone for surrounding destinations eg. Saldanha, Jacobsbaai, Paternoster etc."
Witsand, Escape From Cape Town
Joune"Lekker vakansiedorpie. Is net bekommerd oor die massiewe sandduine."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Clanwilliam Accommodation"Baie mooi ou dorpie, sal dit weer besoek."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Wildeberg Elephants Trail Cottage"Daar was 'n kragopwekker wat saans beurtkrag verligting voorsien het. Ons was baie dankbaar!"
Tulbagh, Escape From Cape Town
Lemberg Wine Estate"Pragtige plek en heerlike rustige atmosfeer om jou batterye te herlaai."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Aan d' Oewer Bed & Breakfast"Pragtige omgewing met al die sitrus- en ander boerderye, lekker vrugte, interessante padstalle, naby die Sederberge."
Witsand, Escape From Cape Town
Baby Whale Bliss"Mooiste strand wat ons in 'n langtyd besoek het - met die Breederivier wat ook daar is. Baie plek om te stap en te verken. Goeie restaurante, heerlike kabeljous geëet by Anchorage."
Moorreesburg, Escape From Cape Town
Cottage 1 - "Ertjiebos Cottage""Dit het alles wat jy nodig het en is naby aan al die mooi plekke om te besoek."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Sea Cottage"Vir ons wat in die Kaap woon, is Yzerfontein die ideale vakansiebestemming - veral vir 'n kort wegbreek. Dis nie te ver nie, dis pragtig en dis 'n netjiese en skoon kusdorp met genoeg verblyf."
Witsand, Escape From Cape Town
Waves Of Witsand Guesthouse"Wonderful whale sighting spot, 91 whales in bay today (aerial spotting), will definitely be back."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
On the Beach"Verras met die dorpie. Ongelooflike stapplek langs see. Strand netjies en skoon."
Paternoster, Escape From Cape Town
Potters Rest Studio 1"Perfekte plekke om weg te kom van die stad se gejaag. Altyd 'n wenner."
Greyton, Escape From Cape Town
Mount Grace Country House"Dis 'n pragtige dorpie met oulike winkeltjies. Ons was wel in die week daar en op 'n Dinsdag. Baie van die winkels en restaurante was toe en die wat wel oop was het al rondom 3:30 of 4uur gesluit."
"Ceres is veral in die wintertyd as dit sneeu asemrowend mooi. Bloeiseltyd, wanneer die boorde pronk met wit en pienk blommetjies, is dit ook 'n belewenis en 'n moet-sien ervaring."
Agulhas, Escape From Cape Town
South of Africa Self-Catering Accommodation"Mooi omgewing, maar daar is 'n duidelike tekort aan winkels en supermarkte. 'n Mens moet Struisbaai toe ry elke keer as jy iets benodig."