Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16054 resensies.
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Bamboes"Sal weer terugkom Hermanus toe, daar is altyd nog iets om te doen, vakansie is altyd te kort."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Robertson Boutique Backpackers"Robertson is a lively, vibrant, beautiful town, with stunning surrounding scenic drives."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermanus Guest Rooms"Lieflike dorp, vriendelike mense. Pragtige skoon dorp."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Arumvale Country Retreat"Pragtige, skoon dorpie! Ouderwetse mooi!"
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sandy Footprints"Mooi area en naby genoeg aan groter dorp vir inkopies."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
The Seagull Hermanus House"Hermanus is 'n great plek om vakansie te hou!"
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Hartsplek"People are friendly and it is a quiet holiday destination."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Karoo Cottage"Great place to chill out. Very quiet but also has a nice holiday vibe. Restaurants, pubs, shopping as well as hiking and cycling in the area."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Gîte"Baie "fine dining" restaurante en almal is lekker teen billike pryse. Sal vir seker Arkeste aanbeveel. Ook e-bikes om plase te verken. Franschhoek cycles is baie hulpvaardig."
"Die strande hier is skoon en wyd. Die seewater is helder en lyk skoon in vergelyking met KwaZulu-Natal s'n. Die wind het baie gewaai en water was koud, maar strande was nie oorvol nie en die tyd van die jaar was nog nie regtig swemweer nie. Die paar dae was soos 'n oase vir die siel."
Botrivier, Ontsnap Uit Kaapstad
Basterskloof"The Shunting Shed was a lovely spot to stop for lunch. Basterskloof also makes and sells great quality olive oil and apple cider vinegar."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Seekat on Malmok"Paternoster is 'n definitiewe plek waar ek weer sal gaan vakansie hou. Lekker plek om net te gaan ontspan, die mense is baie vriendelik in Paternoster."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Lilla's Landing"Lovely restaurants, high standard of food at the restaurants. Great beach walks."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Keerweder - A Place of Homecoming and Tranquility"Van wat ons gesien het - mooi, veilig en genoeg interessanthede om uit te snuffel."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Oom Piet Accommodation"The Marine Big 5 cruise was amazing - got to see 4 out of 5 sea animals."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Marine View"'n Wonderlike plek wat ek van nou af gereeld sal besoek. Baie veilig op die wandelroetes met sigbare sekuriteit oral langs die roetes."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
27 On Ray"Keep the doors closed as wildlife are free, snakes and muishondjies. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paters Haven BnB & Self-Catering"Lovely small town with numerous places to see and visit."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Blombosch Game Lodge"There is more to the village than one first sees."
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
620 Anne Road Pringle Bay"Dis 'n rustige plek. Mens kan wel naby restaurante besoek, of in natuurreservate gaan wandel. Onthou net, die windjie die waai! Ek kan definitief Inner Edge Therapeutic Massage & Reflexology aanraai."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Marcuskraal Campsite"Sitruswêreld en volop water sorg vir 'n mooi omgewing en vars vrugte."