Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15861 reviews.
Hermanus, Escape From Cape Town
Sandbaai Woonstel"Was baie besig en parkering was 'n chaos veral vir ou mense."
Agulhas, Escape From Cape Town
Braai-Paradys Vakansiehuis"Agulhus is where the currents meet, for me that is spiritual because I am from the original inhabitants of South Africa the SAN nation. It is our birth place and the currents shows our influence across the whole of Africa as move east to west."
Worcester, Escape From Cape Town
Geluk on Vergenoegd Farm"Great stay, private with fantastic views!"
De Doorns, Escape From Cape Town
Monte Roza Guest House"Ons het Die Veldskoen padstal en wynkelders besoek en almal was baie vriendelik. Dit en die goeie diens het uitgestaan bo alles. Wingerde ook pragtig!"
Tulbagh, Escape From Cape Town
EpiStay"Mooi plek. Jammer oor die taxi's wat hooter druk in die hoofstraat. Saterdae lyk die plek maar rof."
Worcester, Escape From Cape Town
Eagle's Crest"Ek ry nog altyd net deur Worcester - en gaan beslis weer hier bly. Die dorpie is pragtig. Beslis nodig om meer as een nag oor te bly!"
Hermanus, Escape From Cape Town
Mogit-ewig-duur"We got Hermanus on its best, good weather, beautiful sceneries, friendly people and the whale festival was fantastic. We definitely going back."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Krakadouw Cottages"Ideaal as 'n mens graag die prag van berge wil aanskou. Naby genoeg aan Lambertsbaai sodat ons ook 'n draai daar kon gaan maak. Die bergomgewing is pragtig."
Velddrif, Escape From Cape Town
Port Owen Self-catering"Loadshedding spoiled the experience. Fishing outing was fun, yet unsuccessful. Velddrif is a people place."
Hermanus, Escape From Cape Town
Bayit Elohim"Hermanus was nog altyd op my lys van vakansie. Die Walvisfees in Okt. is 'n absolute moet. As jy nie kan gaan vir die fees nie, moet jy gaan in die tyd wat die walvisse te sien is. Daar is baie mooi klein winkeljies en ook permanente stalletjies in die hartjie van Hermanus. Nie baie swemplek vir die kids nie, maar tog so mooi."
Hermanus, Escape From Cape Town
Chesham House"Hoewel Hermanus bekend vir sy walvisse en kuslyn is, is daar soveel meer om in hierdie dorp te verken. Pragtige kunsgalerye en winkeltjies waar 'n mens kan rondsnuffel."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Anne's Place"Betty's Bay is a wonderful place to be, I like it so much that I'm thinking of buying property there."
"Visit the Bayleaf Restaurant, the food and ambiance was 6 star. Amazing experience. Don't be deceived by the place being run from their home. It's a must."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Raptor Rise Farm"Daar is so baie om te doen, ek kan nie eens begin opnoem nie."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Keerweder - A Place of Homecoming and Tranquility"Mooi omgewing met baie doendinge."
Moorreesburg, Escape From Cape Town
Soutkloof Guesthouse"Dit is lekker sentraal tot die omgewing en daar is baie omliggende plekkies om te besoek. Damme en Watervalle, tot 'n wynplaas of 2."
Robertson, Escape From Cape Town
18 on Adderley"Was ons eerste besoek aan Robertson en was bekoor met die mooiste berge en wynplase in die omgewing. Montagu is nie ver van Robertson nie, wat ook 'n heerlike dag uitstappie was."