Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15801 resensies.
Vredenburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Nelheim"Vredenburg itself is a good stepping stone for surrounding destinations eg. Saldanha, Jacobsbaai, Paternoster etc."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Clanwilliam Accommodation"Baie mooi ou dorpie, sal dit weer besoek."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Wildeberg Elephants Trail Cottage"Daar was 'n kragopwekker wat saans beurtkrag verligting voorsien het. Ons was baie dankbaar!"
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Aan d' Oewer Bed & Breakfast"Pragtige omgewing met al die sitrus- en ander boerderye, lekker vrugte, interessante padstalle, naby die Sederberge."
"Mooiste strand wat ons in 'n langtyd besoek het - met die Breederivier wat ook daar is. Baie plek om te stap en te verken. Goeie restaurante, heerlike kabeljous geëet by Anchorage."
Moorreesburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Cottage 1 - "Ertjiebos Cottage""Dit het alles wat jy nodig het en is naby aan al die mooi plekke om te besoek."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea Cottage"Vir ons wat in die Kaap woon, is Yzerfontein die ideale vakansiebestemming - veral vir 'n kort wegbreek. Dis nie te ver nie, dis pragtig en dis 'n netjiese en skoon kusdorp met genoeg verblyf."
"Wonderful whale sighting spot, 91 whales in bay today (aerial spotting), will definitely be back."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
On the Beach"Verras met die dorpie. Ongelooflike stapplek langs see. Strand netjies en skoon."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Potters Rest Studio 1"Perfekte plekke om weg te kom van die stad se gejaag. Altyd 'n wenner."
"Dis 'n pragtige dorpie met oulike winkeltjies. Ons was wel in die week daar en op 'n Dinsdag. Baie van die winkels en restaurante was toe en die wat wel oop was het al rondom 3:30 of 4uur gesluit."
"Ceres is veral in die wintertyd as dit sneeu asemrowend mooi. Bloeiseltyd, wanneer die boorde pronk met wit en pienk blommetjies, is dit ook 'n belewenis en 'n moet-sien ervaring."
"Mooi omgewing, maar daar is 'n duidelike tekort aan winkels en supermarkte. 'n Mens moet Struisbaai toe ry elke keer as jy iets benodig."
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
Arniston Spa Hotel"Arniston is baie skoon en netjies, en die inwoners is baie vriendelik."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Pacem"Hermanus is netjiese dorp en baie om te doen in en rondom die dorp. Baie goeie bestemming gedurende September maand om walvisse te sien. Mooi wynplase met fantasties wyne. Heerlike staproetes."