Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16054 resensies.
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Blommenberg Gastehuis"Clamwilliam is 'n besoek werd, veral in die blommetyd. Daar is talle interessanthede. Dit dien ook as 'n goeie middelpunt vir dagbesoekers aan die omgewing."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Hook Shot Manor"Lourettas Cake Boutique en Owls Rrest Olive and Lavender Farm aan te beveel."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
26 on Adderley"Nice place, the KFC, Spar and Wimpy team were very friendly."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Mountain View Cottage"Die restaurante is definitief die moeite werd asook die mooi uitsigte."
"Die omgewing is pragtig, die berge is mooi! Die middedorp op 'n Vrydagmiddag en 'n Saterdag is baie besig en deurmekaar. Geweldig baie taxis en mense wat sonder om te kyk net oor die pad loop."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Riverhouse-Velddrif"Uiters gerieflik as basis vir dagbesoeke aan Darling, Langebaan en Elandsbaai."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Brown Jug Accommodation"So beautiful. So many things to do and see."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Ashbourne Boutique Guest House"Solank dit veilig is sal Franschhoek altyd uiters gesog bly."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Haus Müller"Die vriendelikheid in die dorp tussen alle rasse is opmerklik en aangenaam. Vriendelike diens by die Toerisme kantoor. Die Blommekerk was asemrowend. Dankie aan al die vrouens en mans wat die fantastiese uitstalling gemaak het. Ons het heerlik geëet by Bella-Louise. Clanwilliam is 'n heerlike plek om in te kuier."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Storm Petrel"Ek is mal oor St Helenabaai. Ek gaan definitief weer terug. Net Seester se seekos is aaklig en baie duur en teleurstellend. Als op my seafood platter for one was bitter van gaarmaak in ou olie, neem ek aan. Die vis was pap en glad nie vars nie. Ook Shelley Point is baie oulik."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
40 on Main Self-catering"Loop rond en ontdek die mooiste oulikste kunsplekke in alleys. Wandelpaaie uitstekend. Ons was bevoorreg on walvisse en dolfyne te sien, wonderlik!"
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Amazing Seaview"Baie skoon dorp, pragtige see-front huise, lekker eetplek."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Jubel n Juig Self-Catering"Dwarskersbos is by die mooi see en ry-afstand van baie besienswaardighede."