Verified Reviews

Escape From Cape Town

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town

Rated 4.6 out of 5 based on 15861 reviews.

Dwarskersbos , Escape From Cape Town

Rusplekkie

"Lieflike dorpie aan die Weskus."

Hermanus, Escape From Cape Town

Karibu Self-catering Accommodation

"Skoon en geen slaggate in die pad nie! Netjiese dorp en n mens kan sien dat almal help om die plek te bewaar. Wens dit was oral so."

Arniston, Escape From Cape Town

Arniston Cottage

"Waarde vir geld en 'n lieflike plekkie."

St Helena Bay, Escape From Cape Town

The Lazy Daisies

"Pragtige dorpie - ek is al baie jare verlief op die plekkie, maar hierdie was my eerste naweekbesoek en ek was beslis nie teleurgesteld nie - vriendelike mense, lekker eetplekke in die onmiddelike omgewing. Die perfekte plek om te gaan om te ontspan! Naby genoeg aan Vredenburg en ander omliggende dorpies om vir uitstappies te gaan."

Paarl, Escape From Cape Town

Be Still Guest House

"Lieflike dorp, die mense in Paarl is trots op hulle dorp en lief vir mekaar."

Agulhas, Escape From Cape Town

12 on Golf

"Mooi plek met goeie restaurante."

Kleinmond, Escape From Cape Town

La Mer

"Pragtig daar, sal altyd terug gaan en almal is vriendelik."

Pearly Beach, Escape From Cape Town

Glipsie By Die See

"If you need a break from the busy city life Pearly Beach is definitely the place to be. Beautiful location and very peaceful."

Robertson, Escape From Cape Town

Stay @ Adderley 9A

"Pragtige, Bolandse dorpie met baie om te doen en vriendelike mense"

Greyton, Escape From Cape Town

Hemelsbreed Farm

"Greyton is 'n bitter oulike dorpie."

Worcester, Escape From Cape Town

Suné's Self Catering

"Sentraal geleë tussen Wynlande en Overberg."

Agulhas, Escape From Cape Town

25 The Tides

"Dit is 'n asemrowende plek om weg te breek van alles."

Paternoster, Escape From Cape Town

Strandhaus

"Baie mooi en skoon. Net bietjie baie smouse."

Yzerfontein, Escape From Cape Town

Chez James

"Buy your bread from Rosemead Bakery."

Greyton, Escape From Cape Town

Greyt House Self-catering

"Greyton is 'n wonderlike plek en ons sal weer kom."

Yzerfontein, Escape From Cape Town

Only Sometymz

"The place itself is clean, the people are friendly."

Gansbaai, Escape From Cape Town

Sunset Bliss

"Pragtige natuurskoon! 'n Besliste moet as toeristebestemming!"

Gansbaai, Escape From Cape Town

Sunset Bliss

"Rustige dorpie met vriendelike mense."

Montagu, Escape From Cape Town

Montagu Springs

"The place is beautiful and I would love to explore it more."

Citrusdal, Escape From Cape Town

Aan d' Oewer Bed & Breakfast

"Is 'n mooi dorpie omring deur baie sitrusplase met vriendelike boere met wie ek besigheid doen. Die Munisipaliteit kan net die dorp se strate opknap want daar ry baie groot sitrusvrugtevragmotors ens."

Hermanus, Escape From Cape Town

Marine View

"Hermanus is altyd 'n top bestemming."

Agulhas, Escape From Cape Town

Two Oceans

"The village was an extraordinary experience. The map of Africa at the southernmost point is a must visit."

Paternoster, Escape From Cape Town

Aloe and Acacia House

"Oulike, klein dorpie met 'n baie mooi see-uitsig. Mense is vriendelik."

Paternoster, Escape From Cape Town

Marlyn and Dolfyn Self-catering

"Weskus seekos, restaurante om van te kies en keur. Winkeltjies met die mooiste snuisterye, At se galery. Tradisionele vissermanbootjies wat elke dag die dag se vangs terugbring land toe. Beslis aanbeveel vir elke toeris om te besoek."

Worcester, Escape From Cape Town

Eleazer @ Lyons Street

"Omringende berge en die natuur gee daardie waardering om die Boland in rustigheid te kan geniet en spesiale tye te koester."

Paarl, Escape From Cape Town

Zen Tree B&B

"Paarl is 'n pragtige, netjiese plek met baie besienswaardighede. Sal enige iemand aanraai om die Paarl te besoek."

Montagu, Escape From Cape Town

MonTQ Guest House

"Ons was baie tevrede en dankie vir die verblyf."

Page
Page 124 - Showing 3691 to 3720
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers