Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15861 reviews.
Worcester, Escape From Cape Town
Suites on 74"Worcester is nog lank nie ten volle deur my ontdek nie. Ek dink daar is nog juwele wat ek nie gesien of besoek het nie, soos die Kleinplasie Mark, en al die tweedehandse en antieke winkels op die dorp. Ek is van 'n baie klein dorpie in die Overberg, en dus is Worcester so naby aan die stad as wat ek kan kom. Alles is daar binne bereik van elkeen. Die Mountain Mill Mall is uitstekend en ongelukkig kan mens nie leë hande daar weggaan nie."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
7 on South"Netjies en stil dorpie. Mense daar is baie vriendelik!"
Grabouw, Escape From Cape Town
Aloe and Agapanthus Cottages"Because of the rain we only checked out the pizza market and that was wonderful."
Agulhas, Escape From Cape Town
South of Africa Self-Catering Accommodation"Daar is iets om te doen vir almal! Sal weer kom kuier!"
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Hangnes @ Boskloof Swemgat"Sederberge is so mooi, en die dorpie het sy eie outydse bekoring. En jy kan alles koop wat jy nodig het. Dorp het alles."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Sea Cottage"Alles wat jy nodig het kan jy in die dorp kry. Ons het lekker gekuier in Yzerfontein."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Franschhoek Village House"Sodra die kans opduik, sal ons weer kom kuier. Fantasties."
Grabouw, Escape From Cape Town
Cheverells Farm Cottages"We enjoyed the Railway Market and visited wine farms and there's always plenty of places to eat."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Sea-esta Betty's Bay"If you are looking for a peaceful, serene setting, Betty's Bay is lovely!"
Paternoster, Escape From Cape Town
Strandlopertjie"O, te pragtig, maar te veel onwettige kreefstropers."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster's De Oude Muragie"Ons is so lief vir Paternoster! Stil, rustige dorp vir 'n goeie wegbreek!"
Langebaan, Escape From Cape Town
Steenbokkie"Lekker plekkies en restaurante om te besoek. Selfs die omliggende dorpies soos Jacobsbaai en Saldanha is naby."
Grabouw, Escape From Cape Town
Cheverells Farm Cottages"Absolutely stunning. We love the value, the people and surrounds."
Agulhas, Escape From Cape Town
Annie's"Hierdie was 'n reis wat ek al lankal wou doen en so bly ek het. Agulhas en Struisbaai sien my beslis weer."
Paternoster, Escape From Cape Town
Salt Water House"Baie mooi, veilige dorp met baie eetplekke en mooi strand."
Franschhoek, Escape From Cape Town
The Olive and Vine Farm Cottage"Pragtige dorp. Definitief 'n paar dae se besoek werd."
Agulhas, Escape From Cape Town
Mermaid Guest House"Agulhas is 'n pragtige bestemming met die see en berge en 'n moet om te besigtig en geniet."