Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16056 resensies.
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Cabernet Cottage"We were a bit disappointed with Franschhoek town centre. All the charming and unique shops aren't there any more. It seems geared for international tourism. Was a bit disappointed!"
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Dreamcatcher Mint"Lovely area, nice and quiet during our period that we visited."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
theLAB Robertson"For a fantastic MCC tasting, with loads of information on MCC you have to pay Karen a visit at Silverthorn."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Harbour Lights"Nice place to get away for some peace and quiet. Not far from other West Coast towns that one can visit."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Gabriella's Accommodation"Pragtig, naby Tulbagh, lekker eetplekke oral. Vriendelike mense en vinnig om by Kaapstad Lughawe te kom."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Harbour View"Ons het eiendom daar gekoop en beplan om ons daar te vestig. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Klipmossel"Lekker atmosfeer op die dorp en mens kan verlief raak op die plek."
"Skoon, mense vriendelik, goeie fasiliteite om te kan stap, die restaurant en koffieshop wat ons besoek het, kos goed. Sal 'n Spar verwelkom. "
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Lilybet"I always hate to see litter so when I saw quite a lot it made me sad as this could be eradicated very quickly with education and litter days."
"Ons eerste besoek aan Greyton was heuglik en beslis nie ons laaste nie. Die natuurskoon komplimenteer die vriendelikheid en hulpvaardigheid waarmee besoekers ontvang word. Dankie aan die persoon by die petrolstasie wat 'n entoesiastiese dog onvoorbereide bergfietsryer uitgehelp het met 'n valve adapter om 'n wiel te pomp. Dankie aan die natuurbewaarder by die reservaat vir sy insig en interessante gesels. Dankie vir die gemak waarmee dinge gevind kan word. Dit is die klein dinge wat mens dankbaar maak!"
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Lazy Daisies"Ons het by Die See Ster Kombuis gaan eet en hul kos was heerlik! Dit is 'n pet friendly restaurant."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Seekat on Malmok"Lieflike dorpie. Ek is mal oor die plek. Voorstrandt Restaurant is een van my gunstelinge. Met die beste calamari ooit. Maak net seker jy book anders gaan jy nie plek kry nie."
"Many of the wine farms close early on weekends and public holidays so be sure to phone ahead."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Karibu Self-catering Accommodation"Great Saturday morning farmers market, a must to see."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Shanty's Rest"Velddrif is a very nice place with lots of activities and facilities to do and recommendable for everyone that wants to have a nice, relaxing, enjoyable and memorable time away."