Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28563 resensies.
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Holiday on Harrier"Gaan kuier gerus by Shelly Point hotel, baie mooi vir toeriste en golf."
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing"We absolutely fell in love with this unit and location."
"As jy nie omgee om see toe te ry nie is dit die plek om te wees. Die braai area is amazing!"
Lambertsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Branders Accommodation"The place we went to eat out at on Saturday, Isabelle's, the food was cold. Won't go there ever again."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Kleijne Karu"McGregor very pretty, easy to get around. Poetry in McGregor very special."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Beach Castle"Stilbaai ook 'n lieflike plekkie om af te saal en uit te rus. Sien julle weer."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Randrivier Guesthouse"Beautiful area with friendly people and great for wine tasting as there are a few wine estates in the area. We enjoyed the wine tasting. We used the Safari, hop on off wine bus and they picked us up our accommodation. So we could relax, and enjoy the scenery and the wine. Robertson is a friendly town and I would recommend visiting it."
Rawsonville, Ontsnap Uit Kaapstad
Slanghoek Mountain Resort"Utterly beautiful surrounds and in close proximity to where I was attending my event. Rawsonville town itself isn't anything to write home about but is close enough for the bare essentials."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Langebaan Sea Cottages"Langebaan is altyd die rustige die beste vakansie plek."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Nietverdiend Selfsorg Eenheid"Ongelooflike uitsigte met berge en baai, en walvisse wat daar was. Staproetes en bergpaadjie was oneindig en dorpie is skoon en goed onderhou."
Lambertsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sir Lambert's Guest House"Ons het die Muisbosskerm weereens baie geniet. Isabellas was lekker. Die dorp is maar 'n hartseer gesig. Die water was af gesny, maar die gastehuis was goed voorberei en dit het ons geensins geraak nie. Sekere dele van die dorp is maar baie gehawend."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Muir Holiday Flats"Ons reis met 'n klein Teacup Yorkie, 900 g in gewig, wat meeste van die tyd in my vrou se handsak sit. Ons was by verskeie besighede die deur gewys as gevolg van Chloe in my vrou se handsak. By Street Cafe het ons by 'n tafel op die sypaadjie gesit om 'n koffie te bestel en is deur die kelnerin blatant weggejaag! Stilbaai sien ons nooit weer nie."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Welterusten Bij Kleine Schuur"Baie mooi wynlande! Ons het lekker ge-wine and dine oor die naweek."
"Altyd 'n voorreg om hierdie pragtige deel van ons lieflike land te besoek."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Poenankies Cottage"Mooi skoon dorp met vele uitbreidings aan die gang."