Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15861 reviews.
Tulbagh, Escape From Cape Town
Bergsicht Country Cottages - Ruby Star"Lekker fietsroete gedoen deur Tulbagh."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Die Skilpadjie"St Helenabaai is baie mooi, bietjie stil vir ons, maar 'n mooi, unieke dorpie. Die snoek en chip baie lekker gewees by die hawe."
Tulbagh, Escape From Cape Town
The Tulbagh Boutique Heritage Hotel"Nee wat, die area is mooi maar ek dink nie daar is baie om te doen in Tulbagh self nie."
Barrydale, Escape From Cape Town
Karoo Art Hotel"Klein dorpie met baie kuier- en eetplekke. Die natuur in daardie area is pragtig en as die Tredouwpas nie op jou roete is nie stel ek voor jy ry hom in elk geval - dis pragtig!"
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Paradijs Sig"Very friendly and clean. Such a pleasure to even discover clean public toilets."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Cabernet Cottage"We were a bit disappointed with Franschhoek town centre. All the charming and unique shops aren't there any more. It seems geared for international tourism. Was a bit disappointed!"
Paternoster, Escape From Cape Town
Dreamcatcher Mint"Lovely area, nice and quiet during our period that we visited."
Robertson, Escape From Cape Town
theLAB Robertson"For a fantastic MCC tasting, with loads of information on MCC you have to pay Karen a visit at Silverthorn."
Montagu, Escape From Cape Town
Mountain View @ The Little Gem"Pragtige en geskiedkundige Karoodorpie!"
Velddrif, Escape From Cape Town
Harbour Lights"Nice place to get away for some peace and quiet. Not far from other West Coast towns that one can visit."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Gabriella's Accommodation"Pragtig, naby Tulbagh, lekker eetplekke oral. Vriendelike mense en vinnig om by Kaapstad Lughawe te kom."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Harbour View"Ons het eiendom daar gekoop en beplan om ons daar te vestig. "
Paternoster, Escape From Cape Town
Klipmossel"Lekker atmosfeer op die dorp en mens kan verlief raak op die plek."
Agulhas, Escape From Cape Town
South of Africa Self-Catering Accommodation"Skoon, mense vriendelik, goeie fasiliteite om te kan stap, die restaurant en koffieshop wat ons besoek het, kos goed. Sal 'n Spar verwelkom. "
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Lilybet"I always hate to see litter so when I saw quite a lot it made me sad as this could be eradicated very quickly with education and litter days."
Greyton, Escape From Cape Town
Greyt House Self-catering"Ons eerste besoek aan Greyton was heuglik en beslis nie ons laaste nie. Die natuurskoon komplimenteer die vriendelikheid en hulpvaardigheid waarmee besoekers ontvang word. Dankie aan die persoon by die petrolstasie wat 'n entoesiastiese dog onvoorbereide bergfietsryer uitgehelp het met 'n valve adapter om 'n wiel te pomp. Dankie aan die natuurbewaarder by die reservaat vir sy insig en interessante gesels. Dankie vir die gemak waarmee dinge gevind kan word. Dit is die klein dinge wat mens dankbaar maak!"
St Helena Bay, Escape From Cape Town
The Lazy Daisies"Ons het by Die See Ster Kombuis gaan eet en hul kos was heerlik! Dit is 'n pet friendly restaurant."
Paternoster, Escape From Cape Town
Seekat on Malmok"Lieflike dorpie. Ek is mal oor die plek. Voorstrandt Restaurant is een van my gunstelinge. Met die beste calamari ooit. Maak net seker jy book anders gaan jy nie plek kry nie."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Kliphuis on Kleinfontein Farm"Many of the wine farms close early on weekends and public holidays so be sure to phone ahead."