Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16426 reviews.
Paternoster, Escape From Cape Town
Salt Water House"Baie mooi, veilige dorp met baie eetplekke en mooi strand."
Franschhoek, Escape From Cape Town
The Olive and Vine Farm Cottage"Pragtige dorp. Definitief 'n paar dae se besoek werd."
Agulhas, Escape From Cape Town
Mermaid Guest House"Agulhas is 'n pragtige bestemming met die see en berge en 'n moet om te besigtig en geniet."
Hermanus, Escape From Cape Town
Karibu Self-catering Accommodation"Skoon en geen slaggate in die pad nie! Netjiese dorp en n mens kan sien dat almal help om die plek te bewaar. Wens dit was oral so."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
The Lazy Daisies"Pragtige dorpie - ek is al baie jare verlief op die plekkie, maar hierdie was my eerste naweekbesoek en ek was beslis nie teleurgesteld nie - vriendelike mense, lekker eetplekke in die onmiddelike omgewing. Die perfekte plek om te gaan om te ontspan! Naby genoeg aan Vredenburg en ander omliggende dorpies om vir uitstappies te gaan."
Kleinmond, Escape From Cape Town
La Mer"Pragtig daar, sal altyd terug gaan en almal is vriendelik."
Pearly Beach, Escape From Cape Town
Glipsie By Die See"If you need a break from the busy city life Pearly Beach is definitely the place to be. Beautiful location and very peaceful."
Robertson, Escape From Cape Town
Stay @ Adderley 9A"Pragtige, Bolandse dorpie met baie om te doen en vriendelike mense"
Greyton, Escape From Cape Town
Greyt House Self-catering"Greyton is 'n wonderlike plek en ons sal weer kom."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Only Sometymz"The place itself is clean, the people are friendly."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Sunset Bliss"Pragtige natuurskoon! 'n Besliste moet as toeristebestemming!"
Worcester, Escape From Cape Town
Little Miracle"'n Pragtige, plattelandse dorp wat alles bied wat jy nodig het."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Aan d' Oewer Bed & Breakfast"Is 'n mooi dorpie omring deur baie sitrusplase met vriendelike boere met wie ek besigheid doen. Die Munisipaliteit kan net die dorp se strate opknap want daar ry baie groot sitrusvrugtevragmotors ens."