Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15801 resensies.
Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad
Hexberg Cottage"Mooi plekkie wat ek graag weer sal besoek in die toekoms."
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
Arniston Spa Hotel"Perfekte plek vir 'n rustige, romantiese naweek."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Clanwilliam Hills Dam House and Flat"Clanwilliam is a nice place."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
30 Lichtenstein"Swellendam is die 3de oudste dorp in RSA. Is uniek en doen gestand aan sy tradisie."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Fonteinskloof Farm"Dit is werklik waar 'n pragtige plek waar die hartklop die mense van die omgewing is."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
12 on Cooper at Agulhas"Struisbaai is 'n baie lekker bestemming vir vakansie."
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
28 on Twist"Baie lekker plek en goed geleë. Ons sal definitief weer daar gaan bly vir 'n naweek!"
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Wildebraam Berry Estate"Fabulous restaurants, attractive and historic town."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Casa Del Mar 214"Ons weet die dorp kan tydens vakansietyd baie besig raak, maar was vir 'n wintersnaweek baie bedrywig. Ons kan dit hoogs aanbeveel."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Aanhuizen Guest House"Was mal oor die dorp, mense is baie vriendelik en dorp is skoon en netjies."
Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad
Oude Wellington Estate"The drive and surroundings are beautiful, the town seems well managed and the people are super friendly; and everything is on offer that you may need on your holiday, in terms of groceries and services."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Grundhoud"Ons hou ten minste 2 keer per jaar vakansie in Hermanus. Dis 'n ongelooflike lekker plek."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
West Coast Beach Villa"Regtig nie veel om te doen of the sien in St. Helenabaai self nie, maar is naby ander plekke minder as 2 ure van Kaapstad. Aan die ander kant, jy gaan om te rus. As jy wil besig wees, kies liewers 'n ander plek."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Surfers Heaven"During our stay it was very quiet with almost no people around."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
SEAesta Beach House"Een van die off the beaten track juwele - gaan maak 'n draai en geniet die pragtige natuurskoon en mense."
"Baie histories en atmosferies. Mooi argitektuur. Die museumkompleks is fantasties."
Porterville, Ontsnap Uit Kaapstad
Groenvlei Cottage"Koppiekoffie Restaurant het die heerlikste pulled-pork pizza! Vriendelike diens teen goeie, bekostigbare pryse. Stil en rustige dorpie met genoeg restaurante om van te kies."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Obiekwa Country House"Beautiful town with stunning scenery. The only drawback was that many of the restaurants and bars weren't open at night. However, we were there from Sunday to Wednesday so this should be expected in a small town."