Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16054 resensies.
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
La Montagne Lodge"'n Heerlike dorpie met interessante winkeltjies. Gelukkig het ek die Sondag die dorpie explore, want baie plekkies is Maandae en Dinsdae toe."
Wolseley, Ontsnap Uit Kaapstad
Koraalboom Gaste Akkommodasie"It is disappointing how many interesting places have closed down."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Kapokbossie"Regtig 'n mooi plek, sal enige tyd my vakansie daar spandeer."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Betty Boop Kothuis"Great little town, good food, good people, nice wines."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Pier Pleasure"Britanniabaai is die beste deel van St Helenabaai. In St Helenabaai self is die reuk van die visfabrieke oorweldigend, veral in digte mis."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
The Koppie - Accommodation"Epic eetplekke en baie mooi besienswaardighede."
"Daar is baie te sien en om te doen en die gemeenskap baie vriendelik."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
83 Dassen Island"Pragdorpie met 'n spesiale bekoring. Jammer vir soveel aanbouings, dit gaan die dorpie sy bekoring laat verloor, maar sal steeds daar wil kuier."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Oppikoppi"Gansbaai gaan oor die white shark cage diving, nie veel ander goed om te sien of doen. Kon nie die grotte besoek want my gesondheid laat dit nie toe nie. Stanford was fantasties! En die rivierbootrit sal ek vir enige een aan beveel. Vreeslik baie geniet."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Dolfin House"Yzerfontein mag 'n klein plekkie langs die Weskus wees, maar daar is tonne om te doen en dis 'n pragtige plek. Die mense is vriendelik en mens voel altyd welkom."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Franschhoek Boutique Hotel by Lion Roars Hotels & Lodges"Love Franschhoek, the wine farms, the restaurants. We want to live there !"
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Accommodation @ Sea Trader"Te min inligting oor besienswaardighede en restaurante."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Franschhoek Boutique Hotel by Lion Roars Hotels & Lodges"Pragtig met die bome se blare in herfskleure."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See"Vir diegene wat nie wil haaihokduik nie, blyk Gansbaai nie baie ingestel te wees op toeriste nie. Die dorpie is baie sout-van-die-aarde, maar daar is heelwat lekker eetplekke en al die geriewe soos OTM's, vulstasies en winkels sodat jy nie hoef te sukkel om enigiets in die hande te kry nie. Vir onopgesmukte mense is dit 'n lekker dorp vir 'n vakansie. Vir mense wat bietjie neus-in-die-lug is, bespreek eerder in Hermanus."
"Very nostalgic moments as we explored the surroundings in Paarl. An excellent place for peace and tranquility. A thank you to you all."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Quellerie 32"Ons het die Nuy Fes bygewoon en met die omliggende wynplaase is Worcester uitstekend basis om die nodige toere te onderneem."