Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15861 reviews.
Paternoster, Escape From Cape Town
Strandlopertjie"Paternoster is a must-visit. It's a beautiful little village, with much to see and do. The Cape Columbine Nature Reserve is close by, and well worth a visit, and there's good browsing all over Paternoster. The new theatre (DIE Koelkamers) is a treat, as is the brand new art gallery down at the waterfront and Bobby's antique shop and daycare for dads!"
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Esdri"Klein rustige dorpie en Stoney Point se pikkewyne moet besoek word."
Rawsonville, Escape From Cape Town
ATKV Goudini Spa"Pretty little town in the middle of the vineyards. "
Franschhoek, Escape From Cape Town
Centre-Ville Guest House"Franschhoek is 'n stukkie hemel op aarde."
Paternoster, Escape From Cape Town
Seekat on Malmok"Dit is 'n pragtige plek en is stil en rustig, maar het genoeg om jou mee besig te hou. Baie lekker wegbreekplek."
McGregor, Escape From Cape Town
Ons Huisie"Enigste probleem is die toename in die getal bedelaars in McGregor sedert ons vorige besoek in Sept 2021."
Hermanus, Escape From Cape Town
Sit-en-kyk"Parkering is 'n probleem in die dorp by die klein winkeltjies en by die eetplekke by die see, veral as jy 'n waentjie sleep en as jy iemand het met 'n rolstoel."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Sunny Lane Self-Catering Studios"Uitstekende toeristebestemming met keurige restaurante en ander winkels. "
Paternoster, Escape From Cape Town
Seekat on Malmok"Sjarmante plekkie met die allermooiste strand. "
Paternoster, Escape From Cape Town
Gonana Guesthouse"Paternoster self is redelik stil en die restaurante nogal duur."
Hermanus, Escape From Cape Town
Beach Cottage 1"Het vir 4 jaar daar gewoon, twee jaar gelede getrek. Vind die dorp nie meer op standard nie. Dink die Covid het 'n groot rol te speel geahd aangesien dit hoofsaaklik 'n vakansiedorp is. Nogsteeds pragtig."
Paternoster, Escape From Cape Town
Kiewiet"There is a lot of rubbish lying around. Can one not create an employment opportunity for poor locals to pick up rubbish. I would not hesitate to pay an extra R200 or more to encourage the locals to keep their village clean. It is such a beautiful place."
Bot River, Escape From Cape Town
Basterskloof"Klein en eenvoudige plattelandse dorpie met alles wat jy nodig het. "
Struisbaai, Escape From Cape Town
The Gift"Ongelooflike ervaring met die wonder van die natuur by die hawe met heerlike seekos."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Klein Uitkyk"Kleinmond is so mooi en daar is so baie om te doen. Geniet die winkels by die hawe, veral Oupa se Boekwinkel. Stap langs die see hawe toe en sit op 'n bankie en geniet die uitsig. Emma's vis en chips is baie lekker!"
Struisbaai, Escape From Cape Town
Coral Cottage"Struisbaai is vir ons 'n heerlike wegbreek, en ons is altyd uitgerus as ons daar was. Sielskos vir die hart."
Greyton, Escape From Cape Town
De Hoop Victorian Farm House and Cottage"Pragtige dorpie met die oulikste en mooiste huise. Almal is baie vriendelik en ek sal beslis terugkom!"
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster's De Oude Muragie"Baie lekker plekkie, sal oor en oor daar gaan vakansie hou."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Tulbagh Travellers Lodge"Was my eerste keer daar en absoluut mal daaroor. So baie om te sien en te doen."