Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15861 reviews.
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster Dunes Boutique Guesthouse"So 'n klein plekkie met so baie om te doen en sien. Beveel die Wow-e-bikes aan! Dit was 'n uitmuntende avontuur."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Eureka 12"Baie lekker plek as die wind matig is. Sal moet begin aandag gee aan ekstra winkels en infrastruktuur, groei baie vinnig"
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Mountain Mist"The penguins, beach and Harrold Porter never dissapoint."
"Pragtige, ou geboue en huise oral in die dorp. En die groot, ou eikebome dra by tot die karakter van die dorp. Net jammer dat daar op Saterdagaande resies gejaag word met motors in die hoofstraat."
Struisbaai, Escape From Cape Town
12 on Cooper at Agulhas"Struisbaai sal altyd my nommer1-kampeerplek wees. Ek kies ook die see omdat dit die suidpunt van Afrika is."
Worcester, Escape From Cape Town
De Bergen"My "hometown" was regtig lekker om weer 'n slag daar te kuier. Werklik 'n alles in een geraak. Nie nodig vir stad toe gaan nie."
Swellendam, Escape From Cape Town
Elianthe's Guest House"Restaurante is sentraal geleë. Drostdy Restaurant is definitief 'n moet."
Hermanus, Escape From Cape Town
Beach Cottage 2"Hermanus bly maar eenmaal uitstekend! Die rustigheid en pragtige see-uitsig bring 'n heerlike kalmte vir die gees. Dis altyd lekker om hierheen te reis om jou batterye van lewe weer te vervul. Mens verlaat Hermanus met 'n nuwe gesindheid en word weer lus vir die lewe!"
Paternoster, Escape From Cape Town
Bokkoms Guest Flat"Vriendelike en witty mense wat op Paternoster bly. Die dorpie is nog ongekunsteld en het restaurante met die mees fantastiese seekos. Oulike winkeltjies. Lekker lang strand om op te stap en 'n bonus is dat honde los kan rondloop. Bykans alle restaurante is troeteldiervriendelik."
Witsand, Escape From Cape Town
Joune"Witsand is pragtig. Dit is ideaal vir vissermanne, stappers, swemmers en enigiemand wat net wil rus. Nella se winkel is pragtig vernuwe en die nuwe restaurant oorkant Nella se winkel is tops."
Paternoster, Escape From Cape Town
Jongnooientjiesfontein"Dit bly 'n juweel, en mens hoop dat dit nie 'n oorvloed van mense gaan kry soos ander Weskusdorpe wat net pryse laat styg nie."