Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15861 reviews.
Swellendam, Escape From Cape Town
Elianthe's Guest House"Dis 'n juweel van 'n dorp met 'n geskiedenis wat oor eeue strek. Ons sou graag meer plekke wou besoek, maar die tyd was te min. Ons het heerlik in die dorp gestap en al die geskiekundige geboue van buite beskou en afgeneem. Ons het ook afdraai paaie geneem en die pragtige omgewing bewonder. Dis 'n mooi, skoon dorp. Dis beslis 'n besoek werd."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Obiekwa Country House"Baie lekker kuierdorpie met baie eetplekke en 'n mooi ligging."
Greyton, Escape From Cape Town
Greyton Lodge"Stunning little village, a come back to place as it has charm and all the features you would expect but it comes with a slightly higher price tag due to this also."
Bonnievale, Escape From Cape Town
Shady Creek Cottage"Bonnievale is a lovely getaway from the city. It's small, quiet and surrounded by farms."
Worcester, Escape From Cape Town
Quellerie 32"Skoon en netjiese dorp, vriendelike en behulpsame mense by al die winkels en restaurante."
Hermanus, Escape From Cape Town
Sandbaai Country House"Pragtige dorpie met lekker snuffelwinkels, klein koffiewinkeks, bakkerye, wynproeplekke, ens. Grottostrand is ideaal vir 'n lekker dag op die strand."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
The Nels - Cabins with a View"Ek is van die Weskus en St Helenabaai sal altyd een van my gunsteling bestemmings bly. As jy 'n wegbreek soek van die stadslewe is St Helenabaai 'n goeie opsie. Die mense is vriendelik en daar is baie akkommodasie waar jy kan ontspan of jy kan ook net gaan vir 'n dag by die see. Die strand is glad nie vol nie."
Paternoster, Escape From Cape Town
The Moorings 1"By die Hungry Monk/Lobster Pot bar het die kelners mekaar kliphard gevloek aanhoudend. Swak diens en baie onprofessioneel."
Kleinmond, Escape From Cape Town
'Die Rotse' Host House"Kleinmond is a small seaside village jam-packed with things to do for people of all ages and interests."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Seagulls Seasong"Struisbaai is 'n baie mooi strand. Mooi natuurskoonheid en die regte plek vir wegbreek. "
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Simply Yzer Self-catering Apartments"Baie lekker bestemming met heerlike strand en uitstekende restaurante"
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Shelley Point on Sea"Overall it is a worthy place to visit, a nice beach with safety, dolphins and great views. The one missing thing is a few more restaurants that are very-excellent category. Take cues from Paternoster."
Montagu, Escape From Cape Town
Olive Stone Farm - Olive Cottage"Montagu is a beautiful town with loads to offer for everyone."
Greyton, Escape From Cape Town
4 on Regent"Kos vir die siel. Baie om te doen en absoluut pragtige dorpie."
Pringle Bay, Escape From Cape Town
Our Happy Place"Baie oulike, rustige plekkie met unieke eienskappe."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Sunset Bliss"Baie om te sien en te ervaar, veral die marine groot vyf 'n aanbeveling."
Paternoster, Escape From Cape Town
Beachcomber"Klein dorpie met beperkte aktiwiteite vir kinders, maar baie lekker as jy rustigheid en stilte soek."
Witsand, Escape From Cape Town
AlteMooi"A weekend is definitely too short travelling from Cape Town."
Swellendam, Escape From Cape Town
Aan de Oever Guest House"Pragtige dorpie aan die voet van die berg en daar is baie oulike restaurante en winkeltjies."
Tesselaarsdal, Escape From Cape Town
Otium Oasis"Dit lyk na 'n baie rustige dorpie waar 'n mens sielerus gaan kry."