Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16426 reviews.
Hermanus, Escape From Cape Town
Seagull Apartment"Baie mooi met wandelpaaie en baie restaurante en naby ander strandoorde."
Pringle Bay, Escape From Cape Town
Sand Banks"Kan hoek, lyn en sinker aanbeveel vir 'n baie lekker plaaslike seekos-ete in Pringlebaai; moet bespreek voor die tyd."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Forever Blue"Nie veel om te doen as jy nie die see as trekpleister gebruik nie. Dit is egter hoekom mense daarheen gaan en dan kan jy jou gate uit geniet."
Worcester, Escape From Cape Town
Suné's Self Catering"Worcester is 'n pragtige dorp. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Die Mountain Mill Mall is 'n fees en het ons heerlik geëet en kon items bekom wat ons nodig gehad het."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Sea-renity"Needs better restaurants, more activities and customer service could be improved upon."
Witsand, Escape From Cape Town
Joune"Witsand is 'n vakansiedorpie, klein maar lekker, nie baie om te doen vir tieners nie, daar kan Witsand regtig iets aan doen. Die weer is die grootste faktor, maar dis natuur. Natuur is onvoorspelbaar, maar dis nogsteeds 'n wonderlike plek om na te gaan. Ek stel ook voor dat die locals meer vriendeliker moet wees, veral in die winkels. Beter bakens/boeie op die rivier sit. Dis vir nuwe mense met bote om die sandbanke mis te ry, volg Knysna lagoon se voorbeeld met die boeie. Ek gee Witsand 8/10, lekker plek."
Paternoster, Escape From Cape Town
Seeperdjie"Vriendelike mense. Alles amper binne loopafstand. Ons gunsteling-Weskus-wegbreekplekkie."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Sea-esta Betty's Bay"If you need peace and tranquillity, Betty's Bay is the place for you. Beautiful white, sandy beach to take a stroll on. Not loads to see, yet you are situated centrally between Somerset and Hermanus that has plenty."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Beach Villa Die Duyker"Baie netjiese dorp en voel heel veilig teen misdaad."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster's De Oude Muragie"Dit is 'n baie rustige plek, vir ontspanning."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
R&R Cottage"St. Helenabaai moet mens met 'n stadige pas benader. Dit is 'n stil plek met vriendelike mense. Hier word jy geforseer om te rus."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
21 on Bakoond"Yzerfontein bied verskeie dienste en het 'n hele paar eetplekke. En 'n 16 Myl-stapstrand!"
"Beautiful town, well worth a visit. The Taal Monument is highly recommended."
Darling, Escape From Cape Town
Darling Lodge Guest House"Quaint little Gem, a winning destination all year round (Ciao Darling best pizza I've had in a very long time)"
Riviersonderend, Escape From Cape Town
Kromrivier Farm Dam Campsite"Baie klein plekkie maar die kampplekke rondom dit is perfek."
Struisbaai, Escape From Cape Town
The Goose Nest"Dit is 'n baie lekker vakansiebestemming met baie om te doen. Die eetplekke is uit die boeke uit."