Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15861 reviews.
Montagu, Escape From Cape Town
Koo Karoo Guest Lodge & Self-catering"Mooi skoon dorp met baie geskiedkundige geboue."
Swellendam, Escape From Cape Town
Aan de Bergen Guesthouse"Lieflike plek met vriendelike mense. Sien my beslis weer!"
Bredasdorp, Escape From Cape Town
In-i-bos Selfsorg Eenheid"Rustige plattelandse dorpie vol verrassings."
Rawsonville, Escape From Cape Town
ATKV Goudini Spa"Die omgewing was pragtig en ons het middagete by Ou Meul geniet op een van die vele wynplase in die omtrek."
Malmesbury, Escape From Cape Town
De Gunst Guest Farm"Ons was in Malmesbury vir 'n swembyeenkoms. Die mense van die dorp is baie vriendelik. Riebeeck-Kasteel is ook baie naby en het meer die toeriste gevoel met restaurante, olyf- en wynplase."
Vermaaklikheid, Escape From Cape Town
Thorn & Feather"Jy gaan vir die ontspanning en bring jou ete en drinke saam."
Worcester, Escape From Cape Town
Eleazer @ Lyons Street"Ons verhuis soontoe, maar wat ek kon sien lyk dit na 'n oulike dorp en goeie winkels."
Barrydale, Escape From Cape Town
The Karoo Moon Motel"It's a cute town enough for a couple of days."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
True North"'n Besoek aan St Helenabaai en omgewing is beslis die moeite werd."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
83 Dassen Island"Sal altyd 'n sagte plek in my hart hê vir Yzerfontein."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Beach Haven Cottage"We found coffee shops and restaurants that were pet friendly."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Petit Plaisir Cottage"Het bietjie agteruit gegaan. Bietjie die sjarme verloor."
Hermanus, Escape From Cape Town
Festina Lente in Onrus"Beslis 'n toeristedorp. Netjiese dorp, sal graag meer wou sien, maar tyd was min."
Swellendam, Escape From Cape Town
Aanhuizen Guest House"Mooi dorp met pragtige, ou geboue. Ryk aan geskiedenis."
Paternoster, Escape From Cape Town
Ahoy Farmhouse 2"Te veel smouse, as 'n mens hulle so kan noem. Die nota in Voorstrandt se restaurant se kleedkamer oor die kinders wat goedjies verkoop, behoort in ELKE akkomodasieplek opgeplak te word. Ons het Voorstrandt gereeld besoek en het dit baie geniet. Ons was voorheen al op Paternoster en sal moontlik weer eendag daar gaan uitspan."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Gousblom 6"Die area het pragtige natuurskoon. Die rustigheid van die area maak dit 'n plesier om daar te bly. Dwarskersbos word ten sterkste aanbeveel vir oornagverblyf of vakansie."
Struisbaai, Escape From Cape Town
At Patat Cottage"Dit was heerlik om die inwoners van Struisbaai te beleef - die vissermanne op die hawe was ook 'n wonderlike belewenis. Struisbaai is beslis 'n 'weer besoek' op ons doenlysie."
Velddrif, Escape From Cape Town
Quay West"Aangename plek om te besoek en die inwoners is baie vriendelik en behulpsaam."