Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15861 reviews.
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Andra's Self-catering Accommodation"Lekker stil dorpie. Net die regte plek om bietjie uit die gejaagde lewe te kom. Dan kan jy ook nog 'n paar plekke besoek wat nie te ver is nie."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Holden Manz Country House"Vir seker 'n plek om te besoek met baie om te doen."
Stanford, Escape From Cape Town
Zuurknolsvlei Selfsorg Akkommodasie"Lekker wynplase in omliggende areas."
Greyton, Escape From Cape Town
4 on Regent"Greyron is 'n moet-sien en moet-ervaar dorpie vir enige iemand wat lief is vir afskakel en asemhaal. Pragtige omgewing en lekker mense."
"Ceres is pragtig. Hoewel ons slegs vir besigheid daar was, is die landskappe en areas rondom Ceres pragtig."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Sea Cottage"What a clean and friendly town! The speed at which development is happening there is alarming, but we did appreciate the lovely new Spar and the Rosemead Artisan Bakery. The Schaap Island Trail was great, as were our rambles along the beaches in both directions."
Wellington, Escape From Cape Town
A Perfect"It is such a beautiful place with such wonderful people."
Witsand, Escape From Cape Town
Suzys Accommodation"Superb, scenic delight. Refreshingly uncommercialized and out on a limb. If you want a rustic laidback destination this is it."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Forever Blue"Een van die mooiste visserdorpies in die Weskus."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster Dunes Boutique Guesthouse"Dorpie lyk heelwat netjieser as paar jaar gelede. Lieflike verskeidenheid van winkeltjies en restaurante. Koelkamers, oulike vertonings en groot aanwins vir Paternoster."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Kliphuis on Kleinfontein Farm"Lieflike plek met baie om te doen. Sal graag weer terugkom."
Worcester, Escape From Cape Town
Eleazer @ Lyons Street"Baie warm en winderig, maar die berge is skitterend."
Robertson, Escape From Cape Town
Lily's Rest"Lily's Rest het perfekte ligging gehad vir ons kuiertjie met 'n pragtige uitsig oor die mooiste berge. Die omgewing is so mooi skoon, netjies en goed onderhou."
Hermanus, Escape From Cape Town
Karibu Self-catering Accommodation"Raak 'n bietjie besig, maar steeds genotvol. Goeie restaurante veral Cafe 1904."
Worcester, Escape From Cape Town
De Bergen"Worcester is my grootword-dorp. Dit het ongelooflik uitgebrei. Die historiese geboue is baie netjies onderhou. Die dorp het ook baie skoon voor gekom."
Barrydale, Escape From Cape Town
The Karoo Moon Motel"Lovely quaint Karoo town where nature, food and art meet."