Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15861 reviews.
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Amazing Seaview"Pragtige Weskus-dorpie, skaars 45 minute weg vanuit Kaapstad."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Kara Mia"Simply beautiful holiday destination. Safe and secure."
Greyton, Escape From Cape Town
The Post House Hotel"Ons kan sien hoekom hulle Dorp van die Jaar 2021 gewen het. Ongelooflike ou argitektuur, winkeltjies, restaurante en kulturele bedrywighede. Wonderlike bestemming vir 'n wegbreek naweek uit die stad!"
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Whispering Palms Holiday Home"St. Helena is baie vinnig om 'n groot toerisme-aantreklikheid te word en as sy eers in jou hart kruip loop haar wortels diep."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Clanwilliam Hills Dam House and Flat"Clanwilliam se strate is in 'n haglike toestand."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster's De Oude Muragie"Enigste drawback as ons iets moet kies is dat die winkeltjie nie veel groente aanhou nie. Maar dis minor (soos die Engelsman sê)."
Grabouw, Escape From Cape Town
Aanhouwen Cottages"Grabouw het definitief die potensiaal om 'n uitstekende toeristebestemming te word. Ek dink net hulle moet werk aan hulle gasvryheid."
Arniston, Escape From Cape Town
Arniston Cottage"Arniston is beautiful. Thoroughly enjoyed our lunch at Mien's Tea Garden."
Hermanus, Escape From Cape Town
Hermanus Beach Club 290 - LIL Mav"Hermanus het baie om te bied. Baie besienswaardighede. Eetplekke uitstekend. Baie omliggende dorpies om te besoek. Baie mooi natuurskoon op pad soontoe. "
Struisbaai, Escape From Cape Town
Agulhas Country Lodge"Ek kan dink mense hou heerlik vakansie daar enigetyd van die jaar."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Villa Insolventa"Enigste negatiewe kommentaar is die swak selfoonopvangs. Moes elke dag twee keer ry om boodskappe te kon stuur en ontvang."
Paternoster, Escape From Cape Town
Mythos"Die mooiste Weskus-dorpie. Lang, wit strande, netjies, en die vriendelikste inwoners."
Vredenburg, Escape From Cape Town
Apollo Selfsorg"Ons was vir besigheid op Vredenburg en het dus nie uitgekyk vir toeriste trekpleisters nie. Daar is wel 'n baie modernde winkelsentrum met die standaard restaurante. Daar is ook heelwat tweedehandse winkels en welsynswinkels vir diegende wat hou van rond snuffel."
Witsand, Escape From Cape Town
Suzys Accommodation"Onthou daar is baie beperkte winkels, en niks wat op 'n Sondag middag oop is nie."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Marine 115"Beautiful town, a great escape from the hustle and bustle of the city."