Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16056 resensies.
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Oom Piet Accommodation"Gansbaai self is nie werklik 'n toeriste dorp nie, maar omdat dit sentraal is, is dit 'n gerieflike plek om te bly. Dit is naby aan talle besienswaardighede en winkels."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Marine 115"Struisbaai is 'n pragtige ou dorpie. My man het van kleins af hier gekamp en saam met sy ouers en grootouers hier gekuier. Van die Plaat se pragtige lang strande tot die rotse om die draai, Skulpiesbaai en aan tot in Agulhas, is bekoorlik. Klein kindertjies kan heerlik baljaar in die poelletjies en branders. As jy van visvang hou, kan jy maar kom, want hier is baie visvangplekke. Kom ervaar hierdie pragtige deel van die land, jy sal oor en oor wil terugkom."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Rooivalk"Dwarskersbos is a beautiful little village with a stunning beach. If you want a place to rest and renew your soul this is the place. It is paradise."
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Andra's Self-catering Accommodation"Lekker stil dorpie. Net die regte plek om bietjie uit die gejaagde lewe te kom. Dan kan jy ook nog 'n paar plekke besoek wat nie te ver is nie."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Holden Manz Country House"Vir seker 'n plek om te besoek met baie om te doen."
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
Zuurknolsvlei Selfsorg Akkommodasie"Lekker wynplase in omliggende areas."
"Greyron is 'n moet-sien en moet-ervaar dorpie vir enige iemand wat lief is vir afskakel en asemhaal. Pragtige omgewing en lekker mense."
"Ceres is pragtig. Hoewel ons slegs vir besigheid daar was, is die landskappe en areas rondom Ceres pragtig."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea Cottage"What a clean and friendly town! The speed at which development is happening there is alarming, but we did appreciate the lovely new Spar and the Rosemead Artisan Bakery. The Schaap Island Trail was great, as were our rambles along the beaches in both directions."
Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad
A Perfect"It is such a beautiful place with such wonderful people."
"Superb, scenic delight. Refreshingly uncommercialized and out on a limb. If you want a rustic laidback destination this is it."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Forever Blue"Een van die mooiste visserdorpies in die Weskus."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster Dunes Boutique Guesthouse"Dorpie lyk heelwat netjieser as paar jaar gelede. Lieflike verskeidenheid van winkeltjies en restaurante. Koelkamers, oulike vertonings en groot aanwins vir Paternoster."