Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16603 reviews.
Hermanus, Escape From Cape Town
Sandbaai Woonstel"Heelwat bosslapers en informele nedersettings wat winkelsentrums en woonbuurte omring. Veiligheid word 'n risiko. Tydens ons verblyf was daar geweerskote in die omgewing (4:00) en sekuriteitsvoertuie wat in Sandbaai (Piet Retiefsingel) patroleer. Verder 'n heerlike vakansie bestemming."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Maki-Saki Boutique Selfsorg"Lieflike kusdorp met vriendelike inwoners."
Paternoster, Escape From Cape Town
Aloha 2"Indien jy van 'n rustige vakansie hou (buite seisoen) is dit beslis die dorp om te wees. Daar is baie te sien aangesien dit so sentraal geleë is."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Mountain View Cottage"Nice place if you are interested in wine."
Hermanus, Escape From Cape Town
Sandbaai Woonstel"Hermanus is asemrowend mooi, jy kan alles doen op jou tyd, geen haas, die winkesentrum is groot en baie spasie om rond te beweeg. Mooi bly mooi."
Arniston, Escape From Cape Town
Etna's Flat"The upmarket inhabitants are definitely not a friendly bunch and make you know that you're an outsider irrespective of you coming and spending money to rent their properties. But I still love Arniston."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Zeehuijs"Hoewel die wind ons strandkuier maar soms geboikot het, was daar genoeg ander lekker dinge om te doen, soos stap langs die pragtige lang strand, kuier om die swembad en sommer net lekker ontspan."
Paternoster, Escape From Cape Town
Dreamcatcher Mint"This is a great place to go to for any holiday. Just love the restaurant and the area."
"Ek is eintlik van die Weskus of platteland waar ons gewoond is aan minder verkeer en mense-opeenhoping. Die vrugte en groen landskap is rêrig 'n plus vir die omgewing."
Paternoster, Escape From Cape Town
Klipmossel"Beste vakansie ooit! Fantastiese verblyf en vermaaklikheidsopsies. Baie romanties, maar ook vir families ingerig."
Montagu, Escape From Cape Town
Karoo Rus"'n Versteekte diamant vir almal wat lief is vir 'n goeie wegbreek uit die stad se gedruis."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Rondawel by die See"Verskeie besighede ongelukkig vroeg toe op 'n Saterdag. Pragtige, rustige kusdorp. Ongewenste rondlopers kan problematies raak. Dit moet fyn dopgehou en goed bestuur word."
Hermanus, Escape From Cape Town
Shabby Chic Bubble"Always a beautiful town as a holiday destination."
Paternoster, Escape From Cape Town
Salt Water House"Ek sal Paternoster enige tyd besoek. Dit is 'n pragtige toeriste-plek."
Struisbaai, Escape From Cape Town
South of Africa Self-Catering Accommodation"Pragtige vakansiedorp waar jy rustig kan verkeer."