Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15861 reviews.
Montagu, Escape From Cape Town
Montague 4 Seasons"Daar moet 'n sentrum wees waar ons meer oor Montagu en omgewing kan uitvind. Ons het rondgery, maar daar was nie veel te sien nie."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paters Nessie"Very beautiful town. Still as peaceful as you expect from a holiday destination. Food is superb at the restaurants."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Fraaigelegen Farm"Vuil dorp, nie meer die Tulbagh van 10 jaar terug nie."
Tulbagh, Escape From Cape Town
The Lark @ De Weiglhuys Farm"Beautiful little town. Loved the fruit farms and countryside and enjoyed the famous nursery and the coffee shop in town that offered amazing coffee and cake!"
Paternoster, Escape From Cape Town
Komyntjie 1"Mense is vriendelik en behulpsaam sal enige persoon aan raai om te gaan kuier in Paternoster."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Kon-Tiki Cabin"Yzerfontein lyk algemeen na 'n redelik veilige dorp - definitiewe pluspunt!"
St Helena Bay, Escape From Cape Town
The Nels - Cabins with a View"Very beautiful and peaceful place."
Paternoster, Escape From Cape Town
Kiewiet"Bietjie te dooierig buite seisoen. Te veel bedelaars en smouse wat baie lastig is. Restaurante oorskat. Drie benut - diens nie goed en vergelyk in geheel nie goed met eetplekke elders nie. "
Hermanus, Escape From Cape Town
Beach Cottage 2"Pragtige kusdorp met lekker restaurante. Mooi see-uitsig."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Crassula"Very quiet, wonderful beaches, great botanical garden."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
La Montagne Lodge"Cute small town with loads of culinary delights and little creative nooks to enjoy."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Jaloersbaai Guest Cottage & Nes"Ek kan nie oordeel nie. Die onstandighede was heelemal buite gewoon met vulkaan Tonga se uitbarsting. En dan was daar nog die uiterste hittegloed wat die Kaap getref het. Ook as gevolg van die vulkaan. Spar was mooi skoon en het alles wat mens nodig kry. Naby baie plekke. Goeie ligging."
Montagu, Escape From Cape Town
Karoo Rus"Beautiful and friendly place with beautiful views. Lovely restaurants."
Wellington, Escape From Cape Town
Merlot171 B&B"Loved the place. If you are looking for a breakaway from a busy city life, Wellington is the place to be."
Greyton, Escape From Cape Town
Die Markhuisie"A town that is easy to fall in love with and perfect for a relaxing breakaway."
Wellington, Escape From Cape Town
Sweetwater Guesthouse"Pragtige dorp vol historiese rykdom, klipgooi van die Paarl, baie wynplase, pragtige berge reg rondom."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
The Lazy Daisies"Omdat ons buiteseisoen daar was, was die keuse van restaurante redelik beperk gedurende die week. Ons het wel 'n paar juweeltjies ontdek. As jy vars vis wil koop, gaan liewer na Laaiplek toe, baie beter keuses."
Paternoster, Escape From Cape Town
Strandlopertjie"Ons was op 'n Maandag daar, en meeste restaurante was toe, sommige ook op Dinsdae toe. Die 1 oop restaurant was vol bespreek, en kon ons nie help nie."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Kleinzee Oceanfront Guesthouse"Vir seker die plek as jy net rustig wil wees en wegbreek van die gewoel."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Kormorant Apartment"Die dorp het al die groot winkels. Jy kan alles wat jy nodig het daar gaan kry."