Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15861 reviews.
Swellendam, Escape From Cape Town
Aan de Oever Guest House"Small and quiet African town with lots of history."
Stanford, Escape From Cape Town
Zuurknolsvlei Selfsorg Akkommodasie"Oulike dorpie met mooi argitektuur. Mens voel sommer lus om daar te gaan bly."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Clanwilliam Hills Dam House and Flat"Salige plek met vriendelike mense."
Paternoster, Escape From Cape Town
Ahoy Cottage 4"Did not feel safe driving around to enjoy all the scenery as we were bothered every 5 minutes by someone selling crayfish and shell hearts."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Nautilus"Yzerfontein is ’n pragtige plek! Ek was in stomgeslaan omdat dit my eerste besoek daar was."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Cederkloof Botanical Retreat"Lovely area with the combination of mountain walks and citrus groves."
Velddrif, Escape From Cape Town
Nuakh Accommodation"Velddrif is ’n lekker dorpie met baie dinge om te doen. Ek sal definitief weer gaan."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Honeyrock Cottages"Kleinmond is ’n fantastiese dorpie aan die kus van die Wes-Kaap en ’n goeie, naby geleë bestemming vir ’n naweekwegbreek!"
Gansbaai, Escape From Cape Town
Whale Waters Self-Catering Lodge"Dis rustig en veilig. Absoluut besonders!"
Struisbaai, Escape From Cape Town
Redsky Self-Catering"Baie oulike en rustige plekkie. Gaan beslis weer daar kuier."
Worcester, Escape From Cape Town
Eagle's Crest"Beautiful mountains, green hills, clean neighborhoods."
Porterville, Escape From Cape Town
Ebonymoon Guest House"Die Rendevoux restaurant se kos is heerlik en Roslin wat ons bedien het se diens was fantasties (dink die spelling mag verkeerd wees van restaurant)."
Velddrif, Escape From Cape Town
River & Sea"A nice, peaceful quiet small seaside town for a midweek break."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Sunset Bliss"Gaansbaai is on our top list for retirement in the future."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Annie's"Was al 'n paar keer op Struisbaai. Moet sê die weer verander gou en nie noodwendig altyd vir die beste nie."
Gansbaai, Escape From Cape Town
A103 Whale Cove"Dit is ’n heerlike vakansiedorp. Vriendelike diens en baie lekker eetplekke. Net jammer van die beurtkrag."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Rondawel by die See"Nostalgies, veilig en goeie instandhouding van die dorpstruktuur!"
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Middeldam Farm House"If you want a drink at a pub, you can find one next to Caltex garage in Town."