Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16384 resensies.
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
32 Blouvin Street"Definitief een van my voorkeur-aftreeplekke eendag."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Faodail Guest House"Ons het nie regtig in Velddrif self tyd spandeer nie. Indien ek weer die geleentheid kry, sal ek die dorp bietjie ingaan."
Bonnievale, Ontsnap Uit Kaapstad
A Place in Thyme B&B"Bonnievale is a quiet, well maintained, safe destination with many good wine farms in the area."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Rondegat Cottages"Very good location as a base to view the West Coast Flowers."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
South of Africa Self-Catering Accommodation"'n Rustige vissersdorpie."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Nommer Drie"Vriendelike mense met genoeg winkels vir noodsaaklikhede. Lekker stapstrand."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Berghuis"Small town with amazing views and big town conviniences. Being about an hour and a half drive form Cape Town makes this a fantastic weekend getaway."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
The Old Village"Wanneer jy dorp inry, wees maar versigtig vir die slaggate, want dit was glad nie 'n plesier om deur die dorp te ry om dit so bietjie te verken nie."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Na Genoeg"Dis jammer dat Paternoster ook nou onveilig voel, dit was altyd mooi en quaint, maar nie meer nie."
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
Dyers House"Dit hang af wat 'n mens in 'n vakansie soek: Ek persoonlik sou hou van uitgewerkte en veilige staproetes langs die see af en miskien ook 'n tennisbaan iewers sodat 'n mens darem 'n bietjie meer aktief kan wees, maar dit is nie krities belangrik nie. Arniston moet miskien daardie unieke en outentieke atmosfeer behou en nie te veel verder ontwikkel nie. Op hierdie stadium is die karakter nog heelwat behoue oor baie jare heen, en die owerhede moet gelukgewens word dat daar nie te veel uitgebrei of verander word nie. Kassiesbaai moet asb. bewaar word. Hoekom word daar gepraat van Arniston en nie meer Waenhuiskrans nie? Ek sou graag wou weet waarom die een naam weggeval het uit die volksmond."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Lazy Daisies"Alegria Restaurant is not to be missed. St Helena Bay is in great proximity to the flower route and Paternoster."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Kunje Guest Farm"Die dorpie is altyd in chaos en definitief nie mooi nie, maar die omgewing is pragtig en die moeite werd om te besoek."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Normandie On Sea"Hermanus, die naam sê alles, asof 'n mens by 'n goeie vriend, Hermanus tuisgaan."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Windsor Hotel Hermanus"Baie heerlike bestemming met enigiets vir enigiemand."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Hawerland"The flowers are awesome but not really much to do in Clanwilliam other than exploring the area."
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
Zandleegte"A nice quiet retreat, with friendly people. We believe in supporting the locals when in any place."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Betty Boop Kothuis"Ons sou 'n week daar kon oorbly om die dorpie en omgewing te verken. Dis 'n unieke dorpie in 'n natuurskone omgewing. Die geboue, museums en winkeltjies op die dorp bied 'n nostalgiese gevoel."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Clanwilliam Hills Dam House and Flat"Good location, beautiful drive."