Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16384 reviews.
Struisbaai, Escape From Cape Town
Coral Cottage"Heerlike vakansiebestemming! Van kleins af ons hartsplek!"
Citrusdal, Escape From Cape Town
Cederkloof Botanical Retreat"Citrusdal self is gemiddeld maar dit is n goeie ligging vir die omgewing se Cederberg ondekking. As mens se fokus net stap is dan is Algeria ’n beter area om te bly."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Jaloersbaai Guest Cottage & Nes"It's beautiful but the noise of traffic on the highway at night can be of an annoying disturbance. But will definitely visit again."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Stony Point Beach House"My new little bit of heaven on earth. #justbookandgo."
Paternoster, Escape From Cape Town
Vinkie"Beautiful place with a beachfront which is perfect for kids and dogs. Restaurants whether take away or sit down is good quality food and variety at reasonable prices."
Moorreesburg, Escape From Cape Town
Cottage 1 - "Ertjiebos Cottage""Gaan eet by Le Must! Veral as jy kinders het wat veilig buite kan speel terwyl jy by ’n stunning plek eet."
Greyton, Escape From Cape Town
Mount Grace Country House"The town is very peaceful and safe. It is probably due to COVID and off-season stay that many of the shops and eateries open late and closed early. Some are only open from Thursday to Sunday and with the limited hours of 10h00 to 14h00."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Blommenberg Guest House"In blomtyd lyk dele van die veld en akkers asof dit met sneeu bedek is, soos die wit magriet blom! Ander is weer 'n see van oranje; en dan stap jy tussendeur en sien blou sporrie, felicia, lachenalia, gladiool wegkruiper speel."
Paternoster, Escape From Cape Town
Strandlopertjie"’n Rustige en aangename omgewing met al die noodsaaklike geriewe."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
The Lazy Daisies"Nie regtig veel om te doen hier nie, dit is tog eintlik net 'n hawe."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
The Lazy Daisies"Die enigste kommer, soos wat dit orals omtrent is, is dat die pad maklik afgesluit word deur opstande."
Velddrif, Escape From Cape Town
River & Sea"Dit benodig 'n plekkie waar jy kan rustig agteroor sit met 'n koppie koffie in jou hand."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Clanwilliam Hills Dam House and Flat"Die meerderheid van die mense met wie ons in aanraking gekom het was nie baie vriendelik nie - gedink by die groot padstal sal die mense meer toeristevriendelik en hulpvaardig wees, maar toe nie. Vredendal se mense is baie vriendeliker."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Cederberg Ridge Wilderness Lodge"Best flowers ever, in the Biedouw Valley."
"Aurora is naby Piketberg en ook Dwarskersbos en Elandsbaai. Ver van vakansiegedruis, maar naby genoeg om te besoek. Die blomme is die dorp is pragtig , maar mens kan ook na Clanwilliam en die Biedouwvallei ry om blomme te kyk. Die koffiewinkel is 'n gewilde kuierplek."
Stanford, Escape From Cape Town
Reed Cottage at Stanford"Pragtige dorp en definitief een om te besoek. Mooi omgewing."
Greyton, Escape From Cape Town
Hemelsbreed Farm"Greyton blyk ingestel te wees op sosiale inklusiwiteit en omgewingsvolhoubaarheid. Besoek die Saterdagmark, loer in by die vele winkels, restaurante en ateljees, gaan stap in die natuurreservaat en ry sommer net kruis-en-dwars deur die strate om die geur en lewenstyl van hierdie unieke "Dorp van die Jaar" vir 2021 aan te voel."
Stanford, Escape From Cape Town
Hermanuspietersfontein Cottages"Stanford itself is a quaint little village away from the neighbouring town with all the buzz. It has some excellent restaurants, a cheese factory, nursery, antique shops and a pure honey spot where you can buy a variety of honey as well as honey on tap. The scenery is breathtaking and Gansbaai is a few minutes away."
Robertson, Escape From Cape Town
Mabet and Gabriella Guest Rooms"Loved the place, especially the golfcourse!"
Tulbagh, Escape From Cape Town
Montpellier De Tulbagh"Daar is baie om te doen in en om die omgewing. Nice wynplase om nog tastings by te doen. Montpellier se tasting en pizza is natuurlik 'n moet doen. Was baie lekker."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Harbour View"Ons weet nog steeds nie - die opinies verskil oor wie nou regtig vir Gansbaai lekker maak. Wie maak vir Gansbaai lekker?"