Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16603 reviews.
Citrusdal, Escape From Cape Town
Cederkloof Botanical Retreat"Farming town consisting of different cultures. Basic shopping can be done at the local Spar."
Velddrif, Escape From Cape Town
Kingfisher Heads 17"I would like to visit a lot more often. A peaceful, relaxing village."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Huilkrans Selfsorg Akkommodasie"Clanwilliam is sentraal as jy will blomme kyk in Namaqualand, Cederberge en die Weskus wil besoek."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Rest a While"Al groter wordende informele nedersetting uiters kommerwekkend."
Paternoster, Escape From Cape Town
Dankbaar"Buite seisoen is dit fantasties, met lang strande en plaaslike vissers wat die atmosfeer skep. Die hoofstrand is egte vol rommel en selfs verrottende robbe wat nie weggeneem is nie. Die ewigdurende nabyheid en realiteit van diewe is ook steurend."
Tulbagh, Escape From Cape Town
L'Bloom Country House"Die omgewing is pragtig met talle wynplase en goeie restaurante. 'n Baie aangename ondervinding."
Paternoster, Escape From Cape Town
The Loft"Goeie restaurante en 'n mooi kuslyn maak verblyf 'n aangename ervaring. Winkels is interessant en pryse is min of meer billik. Pragtige omgewing."
"Baie mooi dorp. Lyk my restaurante nie in oorvloed in die dorp nie. Sal weer soontoe gaan."
Bonnievale, Escape From Cape Town
A Place in Thyme B&B"Pragtige, rustige, klein, plattelandse dorpie met super vriendelike mense."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Wittedrift Manor House"A gorgeous place and met the most amazing people."
Swellendam, Escape From Cape Town
A Riverbed Guesthouse"The spa massage place truly spoiled my weekend."
Piketberg, Escape From Cape Town
@ 1926"Piketberg het nog niks verander nie. Ken dit al jare, kort goeie winkels, winkels nie almal geleë bymekaar nie."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Mountain View Cottage"A picturesque getaway that refreshes the soul with its quirky and high quality experiences, but not a place to visit on a tight budget!"
Swellendam, Escape From Cape Town
Skipskop Chalets"Mooiste, skoonste en vriendelikste dorp. Oorweeg dit om permanent daar te vestig."
Greyton, Escape From Cape Town
Oewerzicht Farm Cottages and Campsite"Pragtige dorpie, lieflike karakter en lekker eetplekkies!"
Paternoster, Escape From Cape Town
Baywatch Villa and Cottage"Great theater experience at Koelkamers."
Greyton, Escape From Cape Town
Greyt House Self-catering"4 dae in Greyton was heel genoeglik en net wat die dokter voorgeskryf het: 'n Mooi dorp met 'n droom-omgewing, verfrissende stappaaie buite en om die dorp, vriendelike mense om die dowe besoekers in die winkels te akkommodeer, oulike verskeidenheid van klein besighede soos 'n sjokoladewinkel, wynproelokaal, tuisgemaakte biere en 'n kwekery en die bereidwilligheid van 2 besighede om buite die sluitingstye hul deure oop te maak."
Swellendam, Escape From Cape Town
Blue Mountain Farm Lodge"Die dorp was mooi skoon en rustig. Ek het al die winkels en geriewe geniet. Ek het al die winkels wat benodig het, gevind."
Langebaan, Escape From Cape Town
Steenbokkie"Langebaan is a very beautiful place, really a piece of gem."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Cederkloof Botanical Retreat"Sou net graag toegang wou verkry na die "Baths" net om te sien hoe dit daar lyk. Ons lief die omgewing en sal defnitief weer Citrusdal en Cederkloof 'n punt van verblyf maak."
Wellington, Escape From Cape Town
Val du Charron Wine & Leisure Estate"Pragtige dorpie met outydse sjarme."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Amazing Seaview"Pragtige uitsigte oor 'n rowwe see met 'n lekker wandelpad langs die see."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Blommenberg Guest House"Clanwilliam is 'n lieflike dorp met mooi karakter. Eerste kuier daar, dal beslis weer. "