Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16056 resensies.
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Oppi See"Ons het heelwat rondgery die 3 dae wat ons die dorp besoek het. Dit is 'n pragtige dorpie met baie restaurante en gastehuise asook winkels met alles wat jy mag benodig. Die see-uitsigte is asemrowend en daar is ook baie wandelpaaie beskikbaar om dit nog beter te maak. 'n Besoek is beslis die moeite werd!"
"Baie stil in wintermaande. Min aktiwiteite of besienswaardighede, maar natuurskoon en strand baie mooi."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Marlyn and Dolfyn Self-catering"Stunning and stunning restaurants. Nice beach and it feels like a holiday when you're in Paternoster. "
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Milkwood Cottage"If you want a peaceful place to escape to then Pearly Beach it that place. Chat to the locals where the safest beach is for swimming as some sections are not suitable. If you're a fisherman, it's win win all the way. The local General Dealer at the resort stocks a wide range of groceries which is always fresh. No need to travel far. A very friendly and helpful town."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea-renity"Baie stil, rustige plek. Definitief die moeite werd om soontoe te gaan."
"I think Covid has really effected Montagu compared to other towns we stayed in. Very sad."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Amia House"Juweel van 'n dorpie - sal nie omgee om self 'n huisie daar te hê nie."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sunset Bliss"Baie lief vir Gansbaai omgewing en sal altyd weer in die omgewing gaan ontspan."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Arumvale Country Retreat"Swellendam is like a little piece of heaven in the Langeberg Hermitage valley. We have already booked 2 more visits in the surroundings! #hooked"
"Uitstekende dorpie. Rustigheid en die sneeu en berguitsigte was baie mooi. Saterdag rustig deur die dorpie gestap en by talle eetplekkies en kunsgalerye aangedoen. Almal werk saam sodat Greyton (Kaapse finalis) Dorp van die Jaar wen, oral in die dorp is baniere aan die pale. Het baie mooi alternatiewe verblyf gekry, maar moes Vrydag en Saterdag by verskillende plekke oornag."
"Ons het die rustigheid baie geniet. Kinders ry fiets in die strate. Mooiste staproetes in en om die dorp."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Dolphin Apartments"Regtige baie pragtige plek. Baie skoon omgewing."
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Haus Barbara Guest House"Wat 'n lekker klein dorpie. In die midde van ander dorpe soos Napier, Aghulas en Arniston wat ons gaan verken het."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Yellowstone Cottages"Gorgeous place and friendly locals - do visit and support the donkey sanctuary!"
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Karibu Self-catering Accommodation"Baie goeie bestemming met variasie van dinge om te doen. Ons het die Fernkloofdagstaproetes baie geniet en tot by die berghut gestap. Die uitsig daarvandaan is ongelooflik."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Lilybet"Ons het net deurgery vir die aand, so ek kan nie veel kommentaar lewer oor Clanwilliam nie, maar van die bietjie wat ek gesien het, is die mense vriendelik. Ek weet daar is 'n teehuis en verskeie buitelugaktiwiteite in die area - spesiaal vir klimmers en stappers."