Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16384 reviews.
Wellington, Escape From Cape Town
Uitsig Guesthouse"Baie oulike dorp. Net jammer alles is omtrent toe op ’n Sondag, juis wanneer daar ’n tydjie is om dorp te verken."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
St Helena Bay Hotel"Visited the St. Helena Bay Nursery for a welcoming, pleasent time in the coffee shop and kids enjoyed the playpark area and a game of putt putt!"
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Seepampoentjie"Ontwikkeling is besig om daar plaas te vind so oor 'n paar maande gaan dit 'n baie groot toeristeattraksie word. Dit is baie rustig daar met 'n paar goeie restaurante wat jou besig kan hou."
Hermanus, Escape From Cape Town
Kockies"Ek beveel Kockies enige tyd aan vir enige familie en ek sal weer daarheen gaan vir ’n naweek."
Paternoster, Escape From Cape Town
Sea Shack"We need to get more tourists to Paternoster so that that in turn can uplift the small town economically."
Hermanus, Escape From Cape Town
Bayit Elohim"Hermanus is ’n baie mooi plek. Dit is stil en rustig."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Hartsplek"'n Lekker plek in Weskus wat altyd mooi is, al is dit winter. Baie om te doen en lekker eetplekke. Sal dit enigetyd aanbeveel vir nog 'n besoek."
Worcester, Escape From Cape Town
Tolbos Backpackers"I would recommend a visit to the Karoo Botanical Garden to get a glance of our country's flora, beautiful pathways and much more."
Paternoster, Escape From Cape Town
Strandlopertjie"Pragtig, oulike winkels, mooi strand, lekker eetplekke."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Shoreline Cottage"Baie lekker kalamari en tjips! Die "gift shop" in Aughulus is baie oulik."
Paternoster, Escape From Cape Town
Komyntjie 3"Paternoster het regtig baie om te doen en te sien. Sal graag wil teruggaan vir langer kuier."
Struisbaai, Escape From Cape Town
StruisVogel"Beautiful destination, so much to see and to experience and we had so much fun. We will definitely visit again."
Hermanus, Escape From Cape Town
Beach Cottage 2"Dit is een van die mooiste plekke in die wêreld, en ek het al baie in Europa gekuier. Dit is lettrelik hemel op aarde in die Hermanus-area."
Hermanus, Escape From Cape Town
Windsor Hotel Hermanus"Uitstekende plek met baie om te besoek en te geniet."
Velddrif, Escape From Cape Town
Harbour Lights"Lovely, clean and friendly place with good restaurants and lots to see in the area."
Swellendam, Escape From Cape Town
The Garden Cottage"Nice coffee shops, good MBT and hiking trails for kids and grown ups."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Ouma se C Huisie"Gansbaai was baie bedrywig. Het alles gekry waarvoor ons gesoek het. "
Swellendam, Escape From Cape Town
Die Skaapkraal"Baie mooi en rustige dorpie met lekker baie doendinge."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Die Kasteel"Vir 'n een dag die dorp ervaring is dit 'n belwenis, tensy 'n mens bereid is om die omgewing ook te verken en dan rond te ry."