Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15622 reviews.
Struisbaai, Escape From Cape Town
12 on Golf"Struisbaai en Aghullas is 'n paradys! Die hawe, hengelplekke, seelug, wandelpaadjies, veiligheid, skoon omgewing, ens is alles 'n bonus. Ek kan die plek net nie uit my gedagtes kry nie. Sal baie graag daarheen wil verhuis."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Kiewiet"Struisbaai is maar 'n duur plek en ek dink hul pryse om goed daar te koop is baie duur."
Barrydale, Escape From Cape Town
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation"Baie oulike dorp. Ongelukkig het Covid-19 vele besighede erg geknou."
Villiersdorp, Escape From Cape Town
Eyrie House @ Porcupine Hills Guest Farm"Helderstroom Alpacas is 'n goeie kuier en besoek-opsie. Stettyn Wynlandgoed is goeie waarde vir geld."
"Pragtige dorp in die Boland se wynstreek en toegangsroete tot heelwat ander dorpe soos Wellington, Franschhoek, Stellenbosch, Durbanville."
Hermanus, Escape From Cape Town
The Seagull Hermanus House"Hermanus en omgewing is ons gereelde vakansie-bestemming vir meer as 30 jaar, eers as 'n getroude paartjie, daarna met ons gesin, daarna met klienkinders, nou met vriende. Het nou afgetree. Toekomstige kuiers sal dus slegs ons twee wees. Ek hoef dus niks meer te se nie; ons het die dorp sien ontwikkel, maar ook die stremming rondom ons voorheen gunsteling bestemming, Hermanus Strandklub gesien. "
Paternoster, Escape From Cape Town
La Baleine Beach House Collection"Lekker klein dorpie, weg van die "stad se lawaai". Groei ongelukkig vinnig na 'n "stad"."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Jonquil Luxury Guest Cottage"Fantastiese bestemming as jy al die lekkerste dinge in die lewe op een plek wil geniet - fantastiese wynplase, fynproewer-restaurante, kunsgalerye en beeldhouwerke van wêreldgehalte-kunstenaars, asemrowende natuurskoon en die vriendelikste mense. Die motormuseum en wyntrem is uniek en beslis die uitgawe werd."
Villiersdorp, Escape From Cape Town
De Villiers Country Lodge"Tipiese Suid Afrikaanse plattelandse dorp, in 'n verrasende mooi omgewing. Ry gerus in die omgewing rond, die pad van Villiersdorp rigting Worcester is verbasend "mooier" as andersom. Ry dit vroegoggend. Theewaterskloof dam is besonders."
Barrydale, Escape From Cape Town
Barrydale Karoo - Boutique Hotel"Mooi dorpie in 'n pragtige omgewing met oorgenoeg eet- en drinkplekke as jy net wil kuier."
"Fairview en Spice Route is lekker naby. Hier is ook ontelbaar ander wonderlike plekke om te besoek. Een naweek is te min."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Church Hills Boutique Guest House"Pragtige dorpie, perfek vir 'n wegbreek uit die stad."
Worcester, Escape From Cape Town
Damas"Het die museum op Kleinplasie baie geniet en bly om te sien hulle is besig met opknappingswerk. Sal dit weer oor twee jaar besoek."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Listening Wind Self-catering"Great place to return to. Nature, open beaches and beautiful fynbos."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Hangnes @ Boskloof Swemgat"Baie mooi omgewing met baie besienswaardighede."
Robertson, Escape From Cape Town
Mabet and Gabriella Guest Rooms"Pragtige plek met ongelooflike wynplase en lekker restourante."
Greyton, Escape From Cape Town
Greyton Lodge"It's a heavenly village and even a couple of days there is restorative - but don't tell too many people, otherwise the peace might be obliterated by crowds!"
Struisbaai, Escape From Cape Town
Palms on Protea"Close to Agulhas, with its tourist attractions; lighthouse, shipwrecked and carved southern most point of Africa. Where Indian and Atlantic ocean meets."
Paternoster, Escape From Cape Town
Seekat on Malmok"Paternoster is a beautiful little village. Would go back again. We loved the place."