Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16103 reviews.
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Kara Mia"Bettiesbaai is 'n pragtige, stil dorpie met die mooiste wit strande, eenvoudig, maar gerieflik vir iemand wat na stilte smag, genoeg om te doen en genoeg om te sien."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Maragslapie"Jacobsbaai is 'n mooi, rustige dorpie, uitstekende bestemming vir 'n wegbreek om te onstnap van die lewe se gejaag. Die Weskusplek-restaurant se diens was nie na wense nie en hulle pryse ook baie hoog. Bean & Leaf se diens en pryse was baie goed."
Paternoster, Escape From Cape Town
Seeperdjie"Beste vakansiebestemming ooit! Kan nie wag om weer te gaan nie."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Lilybet"Baie skoon en netjiese dorp en besienswaardighede. Die natuurskoon is baie mooi."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Woodenleg Guest House"Prentjiemooi. Aan die een kant see, in die middel lagoon, langs dit berge. Daar's nie woorde nie. Mense vriendelik en goedgesind."
Agulhas, Escape From Cape Town
12 on Golf"Goeie basis om die Suidepunt van Afrika te verken. Veilige staproetes en plekke om te swem. Agulhas is 'n mooi, skoon dorp."
Hermanus, Escape From Cape Town
403 on Main"Fernkloof Nature Reserve and Coastal Pathway are both terrific assets."
Greyton, Escape From Cape Town
GreyCot"Gorgeous, quaint town with very friendly residents and loads of eateries."
Gansbaai, Escape From Cape Town
After8 Bed and Breakfast"Pragtige dorpie naby die Kaap net reg vir 'n vinnige wegbreek naweek. Vriendelike mense oral."
Koringberg, Escape From Cape Town
La Belle Vie @ Village-Living"Just wish there were some more local food places as we love eating close to where we are staying."
Agulhas, Escape From Cape Town
T-Nie-C"Fantastiese plek. Dis so lekker om te gaan stap. Mens voel heel veilig, dis regtig baie mooi. Naby genoeg aan Struisbaai."
Pringle Bay, Escape From Cape Town
Juntos @ 891"The baboons are a bit of an issue. You have to be aware that they could disrupt your stay a bit, but other than that, we loved it."
"Kapstadt Brauhaus is 'n moet, asook Simonsvlei winery met die vriendelikste bestuur en personeel."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Lavender @ C"Oulike dorpie. Dit was ons eerste besoek aan die Weskus en dit het soos 'n oorseese vakansie gevoel."
Elands Bay, Escape From Cape Town
E'bay Apartments"Mense is baie vriendelik en ons het veilig gevoel."
Paternoster, Escape From Cape Town
Potters Rest Studio 1"What a beautiful place. The views of the beach reminded me of Seychelles."