Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16056 resensies.
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Maragslapie"Jacobsbaai is 'n mooi, rustige dorpie, uitstekende bestemming vir 'n wegbreek om te onstnap van die lewe se gejaag. Die Weskusplek-restaurant se diens was nie na wense nie en hulle pryse ook baie hoog. Bean & Leaf se diens en pryse was baie goed."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Seeperdjie"Beste vakansiebestemming ooit! Kan nie wag om weer te gaan nie."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Lilybet"Baie skoon en netjiese dorp en besienswaardighede. Die natuurskoon is baie mooi."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Woodenleg Guest House"Prentjiemooi. Aan die een kant see, in die middel lagoon, langs dit berge. Daar's nie woorde nie. Mense vriendelik en goedgesind."
"Goeie basis om die Suidepunt van Afrika te verken. Veilige staproetes en plekke om te swem. Agulhas is 'n mooi, skoon dorp."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
403 on Main"Fernkloof Nature Reserve and Coastal Pathway are both terrific assets."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
After8 Bed and Breakfast"Pragtige dorpie naby die Kaap net reg vir 'n vinnige wegbreek naweek. Vriendelike mense oral."
Koringberg, Ontsnap Uit Kaapstad
La Belle Vie @ Village-Living"Just wish there were some more local food places as we love eating close to where we are staying."
"Fantastiese plek. Dis so lekker om te gaan stap. Mens voel heel veilig, dis regtig baie mooi. Naby genoeg aan Struisbaai."
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Juntos @ 891"The baboons are a bit of an issue. You have to be aware that they could disrupt your stay a bit, but other than that, we loved it."
"Kapstadt Brauhaus is 'n moet, asook Simonsvlei winery met die vriendelikste bestuur en personeel."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Lavender @ C"Oulike dorpie. Dit was ons eerste besoek aan die Weskus en dit het soos 'n oorseese vakansie gevoel."
Elandsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
E'bay Apartments"Mense is baie vriendelik en ons het veilig gevoel."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Potters Rest Studio 1"What a beautiful place. The views of the beach reminded me of Seychelles."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sunset Bliss"Gansbaai is 'n heelike bestemming wat jonk en oud sal verras."