Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15946 resensies.
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
6 Pack"Caught a nice yellowtail. Went to the southern tip of Africa. Lovely place to swim or walk on the beach. Love Struisbaai."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermanus Beach Club 271 Westcliff"I enjoy Hermanus and always book in that area. Very tranquil and has all the necessities."
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea Jewel"Indien jy soek na rus en vrede is Pearly Beach jou bestemming. Die dorp is nie gekommersialiseer nie, wat dit baie aangenaam maak in seisoentyd waar strande nie oorvol raak nie. Aktiwiteite is beskikbaar in naby geleë dorpe vir die avontuurlustige persone."
"Napier is 'n baie mooi skoon plattelandse dorpie naby baie bestemmings en mooi roetes."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Aan de Oever Guest House"Vreeslike mooi dorp met vriendelike mense. Ons het by Republiek van Swellendam geëet en sal dit vir almal aanbeveel! Ons was daar oor 'n tyd wat baie besighede toe was (Kersfees) so kon nie eintlik meer winkeltjies besoek nie."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Villa Anna Katarina"Riebeek Kasteel is 'n moet op enige reisplan."
Tesselaarsdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Otium Oasis"Dis 'n lekker wegkom plek. Regtig 'n area on weg te kom van die besige stadslewe."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sunset Bliss"Gansbaai is ’n fantastiese dorpie met die mooiste mense wat altyd groet en loop met ’n glimlag."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sunset Bliss"This is the first time I have been to Gansbaai. Besides the amazing walks you take with your family there is also different beaches you can go to, each with its own unique scenery. The best part of Gansbaai is the friendly people."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Zeezicht Oceanfront"Small town, but plenty of restaurants and a great little shop to buy fresh fish."
"In our opinion a highly underrated destination so close to Cape Town that offers so much."
"Pragtige omgewing, baie geskiedenis, kultuur en natuurskoon. Wonderlike vars produkte en goeie eetplekke. 'n Ware pêrel as bestemming!"
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermitage Huisies"Oulike restaurante op die dorp, staproetes in die omgewing. Gaan kuier gerus!"
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Harbour View"Die plek is mensvriendelik en mense help graag as jy iets soek of wil besoek."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Anker & Aalwyn"Afgesien van grendeltyd in Des 2020 het ons ons tydjie daar geniet. Vriendelike mense, seekos is onverbeterlik."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
The Olive and Vine Farm Cottage"Pragtige natuurskoon en die kos en wyn is uitstekend!"
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Holden Manz Country House"Franschhoek is a world class destination. The food, wine, beer and restauranbts are always above average."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Penguino Guesthouse"Hermanus is n lieflike dorp. Die weer was fantasties en die inwoners is almal baie vriendelik. Die strande is mooi skoon en die water was heerlik."
"Lovely restaurants and cafes in the town and wonderful scenic hikes at one's disposal."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Eldorado Self-Catering Country House"Riebeek Kasteel is naby Kaapstad met 'n gesellige plattelandse dorpatmosfeer. Dis naby aan al die bekende wynplase en ander dorpies is naby genoeg om te besoek, soos Tulbach. Daar is goeie restaurante in die dorp ook."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Aan de Oever Guest House"Baie rustige en mooi dorp. Vol kultuur, vriendelikheid, unieke restuarante en 'n omgewing wat jou asem weg slaan."