Verified Reviews

Escape From Cape Town

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town

Rated 4.6 out of 5 based on 16103 reviews.

Robertson, Escape From Cape Town

50 White

"Pragtige dorpie. Ons het heerlik gekuier by Van Loveren wynplaas se restaurant Christina's onder hul lower groen bome. By Esona wynplaas het ons 'n unieke wy proe gehad in hul kelder. Ons het ook Birds Paradise besoek. Pragtige plek om jou kinders heen te vat. Four Cousins Restuarant op Robertson is 'n moet. Sal vir seker weer wil gaan kuier op Robertson."

Betty's Bay, Escape From Cape Town

Laaste Gift

"Bettysbaai is pragtig, rustig en skoon! Oop see en nog baie on-ontwikkeld. Die swemstrand is mooi, parkering dalk net 'n bietjie min. Maar dis perfek!"

Rawsonville, Escape From Cape Town

ATKV Goudini Spa

"Clean road. Well maintained."

Greyton, Escape From Cape Town

Mount Grace Country House

"Pragtige dorpie met hope karakter. Sal beslis weer besoek."

Gansbaai, Escape From Cape Town

Tourist Lodge Gansbaai

"Enigeen is welkom en almal respekteer mekaar."

Elands Bay, Escape From Cape Town

Ons Huisie

"Heerlik om by die hotel buite te eet terwyl die see vir jou wink. Ook Vensterklip en Die Mosselpot bied heerlike kos en gasvrye diens."

Struisbaai, Escape From Cape Town

Palms on Protea

"Helder blou seewater waaruit jy nie sommer wil kom nie. Lekker dorp met goeie atmosfeer. L’Agullas wat net om die draai is, is ook baie besonders, maar Struisbaai se swemstrand en hawe vat die koek."

Paternoster, Escape From Cape Town

Dis Beau-tie-ful

"Pragtige, rustige dorpie! Vriendelike mense!"

Heidelberg, Escape From Cape Town

4 Daneel Street

"Ek kon nie baie tyd spandeer in die dorpie self nie, maar die omliggende dele bied vele geleenthede vir die persoon wat bergfiets en stappies in die berge geniet."

Clanwilliam, Escape From Cape Town

Haus Müller

"Interessante dorp en baie vriendelike mense. "

Tulbagh, Escape From Cape Town

Raptor Rise Farm

"Dis 'n ongelooflike plek met verskuilde juwele!"

Robertson, Escape From Cape Town

On the 18th

"Baie goeie restaurant, Bourbon Street."

Gansbaai, Escape From Cape Town

SeaKaya

"Mal oor Gansbaai. Vreeslik mooi met die see- en berg-uitsig."

Aurora, Escape From Cape Town

The Retreat

"You'll either love or hate Aurora. There's not much going on so it's perfect for some and awful for others. It's a modest village with none of the shine that a place like Greyton or Riebeek Kasteel has, but that's also what makes it lovely. If you like solitude, and big night skies, you may just love it."

Barrydale, Escape From Cape Town

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation

"Dit is ‘n baie mooi klein dorpie wat alles het wat ‘n mens kan nodig kry. Die omgewing is buitengewoon mooi en genoeg om jou aan te verwonder."

Arniston, Escape From Cape Town

2 Harbour Street

"Defnitief top op my lys van vakansiedestinasies. Die feit dat daar letterlik net een winkel is van nog nie eers 4 vierkant 'n meter nie, is bietjie van 'n negatief."

Greyton, Escape From Cape Town

4 on Regent

"Een van die mooiste dorpies in Suid-Afrika - vriendelike mense en honde en perde."

Montagu, Escape From Cape Town

Koo Karoo Guest Lodge & Self-catering

"Pragtige dorp wat mens nie sommer net moet verbyry nie."

Velddrif, Escape From Cape Town

41 Port Owen

"Dis 'n stil rustige dorp. Voorwaar sentraal geleë om verskeie plekke te kan besoek."

Hermanus, Escape From Cape Town

Sandbaai Country House

"Ons gaan beslis weer kuier, deo volente. "

Kleinmond, Escape From Cape Town

Lekkerus

"Kleinmond offers some very well sign-posted and maintained walking paths and hikes on the mountains around and above the village. This was a pleasant surprise for us. Two tidal pools that we discovered while walking along the beach path/shoreline has given us even more reason to return once Corona is over and lockdown is lifted."

Paternoster, Escape From Cape Town

Beachcomber

"Love die plek, ek sal weer en weer en weer kom."

Page
Page 278 - Showing 8311 to 8340

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers