Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15622 resensies.
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Zeezicht Apartments"Dis 'n pragtige, stil plekkie waar jy kan ontspan en rus, weg van die stad se rumoer."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Huis van 2 Oseane"Naby genoeg aan Kaap Agulhas om die nodige te bekom."
Lemoenkloof, Ontsnap Uit Kaapstad
Little Oak Garden Cottages"Lieflike, veilige omgewing teen die berg."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Betty's Retreat"Rustige en pragtige kusdorpie, ideal vir naweekwegbreek van die stad se lawaai. Net 10 minute se ry na Rooiels om die bekende Kaapse Berglyster te gaan soek."
"Great outdoor attractions, cool shops and some great eateries. Greyton is an awesome little dorp."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Bergview Guesthouse Swellendam"Swellendam is beslis 'n goeie vakansieplek vir gesinne, paartjies."
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
O'Shaughnessy Cottage"As mens daarvan hou om weg te kom uit die stad en net rustig wil wees is dit die plek om te gaan."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Dolittle Cottages"'n Pragtige, veilige dorp met vriendelike mense, lekker eetplekke, pragtige geboue en bome, en 'n heerlike klimaat!"
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Holiday on Harrier"Die skoonheid en netheid van die dorp is baie opvallend en mense wat nog mekaar groet in die strate."
"Greyton oortref alle verwagtinge wat betref ouwêreldse sjarme, grasvryheid, natuurskoon en puik restaurante!"
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Carneddie Cottages"Ek sal enige tyd in Bredasdorp kom vakansie hou om weg te breek van die stad se gejaag. Die dorp oor die algemeen is skoon en netjies."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
1AA Wilhelminia Apartments"Breathtaking views surrounded with the vineyards, mountains and variety of restaurants, and boutiques. This place is definitely catering for the young and the old."
"Wonderlike dorpie en mal oor die plek, ons is van Pretoria en geniet altyd kuiertjies daar."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Kiewiet"As said above, we enjoyed every moment of our time. Will definitely be come back."
"Ons het so verlief geraak op Greyton, veral gedurende die werksweek. Die voëls, pragtige tuine, perde in die strate, vriendelike mense oral in die dorp, 'n verskeidenheid van restaurante en soveel staproetes in asemrowende natuurskoon."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Sandbaai Woonstel"Wonderful holiday destination that caters for all tastes."
Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad
Monte Vidéo Guest House and Function Venue"Beautiful place to visit. Surrounding wine farms are lovely to visit and you can enjoy the amazing scenery."
Grottobaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Starfish View"Grottobaai is naby genoeg aan Kaapstad vir uitstappies en tog ver genoeg van die stad se gewoel af!"