Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15946 reviews.
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Goblin's Inn"Daar is nie veel om te doen nie. Nou nie ’n tipiese vakansie bestemming nie."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Palms on Protea"Ons eerste besoek ooit. Wonderlik as jy net in visvang belangstel maar nie die beste as jy wil swem en sonbaai nie. Die wind het het elk van ons 6 dae gewaai met net een dag se son, en dit in Desember."
Tulbagh, Escape From Cape Town
House 22 Tulbagh Road"Tulbagh is one of the better wine regions of South Africa and due to its isolation is an undiscovered gem. Go there now, do it!"
Robertson, Escape From Cape Town
Paul Kruger 63"Quaint little town. A couple of nice places to visit."
Greyton, Escape From Cape Town
Mount Grace Country House"Pragtige dorp met die vriendelikste mense/puik restaurante."
Montagu, Escape From Cape Town
Little Sanctuary"Very nice place with friendly people. We went on a hike, the Bloupunt trail. So beautiful. I'm sure there is a lot more to do in Montagu. Would highly recommend!"
Hermanus, Escape From Cape Town
Huisi by di C"Ons gunsteling seevakansiedorp! Sal enige dag in Hermanus spandeer. Dit is een van die mooiste kusdorpe in ons land en het soveel om te sien en doen vir oud en jonk."
"Pragtige omgewing. Kon nie veel van die sakegebied sien nie. Miskien het ek dit misgery."
Barrydale, Escape From Cape Town
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation"Definitely worth stopping in and staying over on the way someway. The drive to and from Barrydale is very scenic."
Montagu, Escape From Cape Town
Mountain View @ The Little Gem"Die omgewing en netheid van dorp was belewenis."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Oom Piet Accommodation"Vissermans wêreld. Winderig, maar klim in die kar en gaan ry rond. Daar is baie mooi plekke rondom ook."
Robertson, Escape From Cape Town
theLAB Robertson"Robertson is a lovely destination, everyone is so friendly and accommodating. The wine farms are all embedded in its own unique natural surroundings and openly available for all. Definitely a place to revisit."
Worcester, Escape From Cape Town
Church Street Lodge"Worcester is 'n baie warm maar rustige plattelandse dorpie. Die dorp self is baie skoon met vriendelike gesigte regdeur. Ideaal vir 'n naweek wegbreek weg van 'n besige stad gejaag."
Barrydale, Escape From Cape Town
Barrydale Karoo - Boutique Hotel"Lieflike skoon dorp met vriendelike mense!"
Robertson, Escape From Cape Town
Mabet and Gabriella Guest Rooms"Skilderagtige dorpie aan die voet van die Langeberge."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Haus Barbara Guest House"Die plek is so rustig en doen baie wonders as jy wil wegkom uit die stad se gewoel of net wil wegbreek van jou moeilike omstandighede dalk of om net te kom rus."