Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16054 resensies.
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
The Olive and Vine Farm Cottage"Pragtige natuurskoon en die kos en wyn is uitstekend!"
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Holden Manz Country House"Franschhoek is a world class destination. The food, wine, beer and restauranbts are always above average."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Penguino Guesthouse"Hermanus is n lieflike dorp. Die weer was fantasties en die inwoners is almal baie vriendelik. Die strande is mooi skoon en die water was heerlik."
"Lovely restaurants and cafes in the town and wonderful scenic hikes at one's disposal."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Eldorado Self-Catering Country House"Riebeek Kasteel is naby Kaapstad met 'n gesellige plattelandse dorpatmosfeer. Dis naby aan al die bekende wynplase en ander dorpies is naby genoeg om te besoek, soos Tulbach. Daar is goeie restaurante in die dorp ook."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Aan de Oever Guest House"Baie rustige en mooi dorp. Vol kultuur, vriendelikheid, unieke restuarante en 'n omgewing wat jou asem weg slaan."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Yellowstone Cottages"Lovely little village. Wish there was more to explore, but the level 3 lockdown definitely played a role."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Skilpadjie"Meeste van die restaurante in die omgewing was uitstekend en bekostigbaar. Baie besienswaardighede in die omgewing en mens hoef nie ver te ry vir 'n lekker uitstappie nie. Baie rustige vakansiedorp en sterk aanbeveelbaar."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Vidi's Place"Lovely chilled and everybody very friendly. No beggars no car guards. We did not get harassed in the street for money. Will go back to Struisbaai."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Tiki Hut"Die wind het ons byna weggewaai, maar baie lekker en bitter mooi dorpie."
Elandsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Vensterklip"Kon nie strand toe gaan nie weens nuwe Covid reels. Jammer, want dit is 'n baie mooi strand. "
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Kaijaiki Country Inn and Restaurant"Dit is 'n baie lekker vakansiebestemming."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Anne's Place"Ek moet die plek geluk wens met die hantering van hulle vullis en afval verwydering. Die dorp is skoon en sodoende het hulle die bobbejaanprobleem opgelos. Daar was geen van die diere in sig nie."
Swartland, Ontsnap Uit Kaapstad
Nieuwedrift Accommodation"Some nice small wine farms in the surrounds, but relaxation should be what you are coming for. Definitely not city hustle and bustle. Very interesting and historical towns to visit."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Upper Deck Self-catering Apartment"Dit is een van my gunstelling plekke in ons land. Die dorpie is rustig en vriendelike diens van almal. Daar is 'n paar wonderlike restaurante en die pryse is baie billik, ek sal Pasli weer besoek. Stop ook by die Sulina Faerie Sanctuary in Swellendam, dit is werklik uniek en iets vir elke klein dogtertjie om te sien."
Prince Alfred Hamlet, Ontsnap Uit Kaapstad
De Liefde Cottage"Not alot in the town itself, but surrounding areas has plenty ie. Tulbagh and Ceres."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Rondegat Cottages"Die dorp word baie mooi skoon gehou, en sy ligging ten opsigte van die Cederberge is uitstekend. Sal beslis weer gaan kuier, maar in die winter of lente."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Marine Drive Manor"Mooi netjiese dorp. Gaan vroeg strand toe, want die wind waai die meestal in die namiddag."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster Dunes Boutique Guesthouse"Pragtige dorp en ideaal vir 'n smulpaap (foodie)."