Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16103 resensies.
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Marine Drive Manor"Mooi netjiese dorp. Gaan vroeg strand toe, want die wind waai die meestal in die namiddag."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster Dunes Boutique Guesthouse"Pragtige dorp en ideaal vir 'n smulpaap (foodie)."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Beachway on Golden Mile"Nie baie om te doen nie. Moes elke dag Paternoster toe ry, om dit die moeite werd te maak."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sunset Bliss"Ek was baie aangenaam verras deur Gansbaai. Ek was bekommerd dat dit nie juis 'n strand het nie, maar Franskraal is 'n vinnige rit en daar is ook 'n heerlike strand by Walkerbay Natuurreservaat. Verder is daar 'n lieflike trail al langs die see af om te hardloop of stap en ook baie paaie om fiets te ry."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Oom Piet Accommodation"Baie rustige kusdorpie. Enige vakansieganger se wegglip uit die stad asook gewoel van die werksomgewing."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Alpaca Cottage"Kleinmond is 'n baie stil klein dorpie en met die strande wat tydens die inperking gesluit was, was daar nie veel om te doen nie. Bettysbaai en Hermanus is egter baie naby en bied meer in die lyn van restaurante en plekke om te besoek."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermanus Champagne Accommodation"Baie duur bestemming en mense is redelik onvriendelik."
Rawsonville, Ontsnap Uit Kaapstad
Slanghoek Mountain Resort"Safe destination on roads, beautiful scenery, awesome weather, people are friendly."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
The Barn McGregor"Fantastiese dorp met die vriendelike mense. Kultuur historiese geboue en asemrowende landskap. Stil, rustig en pure plattelands. Perfekte wegbreek uit Kaapstad"
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Goblin's Inn"Daar is nie veel om te doen nie. Nou nie ’n tipiese vakansie bestemming nie."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Palms on Protea"Ons eerste besoek ooit. Wonderlik as jy net in visvang belangstel maar nie die beste as jy wil swem en sonbaai nie. Die wind het het elk van ons 6 dae gewaai met net een dag se son, en dit in Desember."
"Tulbagh is one of the better wine regions of South Africa and due to its isolation is an undiscovered gem. Go there now, do it!"
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Paul Kruger 63"Quaint little town. A couple of nice places to visit."
"Very nice place with friendly people. We went on a hike, the Bloupunt trail. So beautiful. I'm sure there is a lot more to do in Montagu. Would highly recommend!"
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Huisi by di C"Ons gunsteling seevakansiedorp! Sal enige dag in Hermanus spandeer. Dit is een van die mooiste kusdorpe in ons land en het soveel om te sien en doen vir oud en jonk."
"Pragtige omgewing. Kon nie veel van die sakegebied sien nie. Miskien het ek dit misgery."
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation"Definitely worth stopping in and staying over on the way someway. The drive to and from Barrydale is very scenic."