Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16426 reviews.
Franschhoek, Escape From Cape Town
The Olive and Vine Farm Cottage"Gaan kyk. Jy sal onmiddellik verstaan."
Witsand, Escape From Cape Town
Breede View Holiday Home"Witsand is our holiday destination that we have been frequently for the past 14 years."
Struisbaai, Escape From Cape Town
12 on Golf"Struisbaai en Agulas sal altyd my sielskos wees met die mooi strande en vriendelike mense, asook natuurlik die bekende pylsterte ook."
Robertson, Escape From Cape Town
Robertson Boutique Backpackers"We had a great two nights of peace and relaxation."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Swept Away Guesthouse"Baie netjiese, skoon en klein Weskus-dorpie! Heerlike groot swemstrand!"
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Lugkasteel"Te min restauarante, geen bootvaarte vir die sonsondergang of na Dasseneiland nie . Die eienaar van die Beaches-restaurant mis ‘n gulde geleentheid om die beste restaurant in die dorp te hê! Blakes en Skuim is ‘n welkome toevoeging tot die dorp."
Paternoster, Escape From Cape Town
Dis Beau-tie-ful"Paternoster is a great place. Been there many a time with many pleasant memories."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Chasing Daylight"Struisbaai is fantasties! Die see is lekker warm en kalm genoeg dat ons heeltyd wou swem. Die strand en hawe is baie mooi en skoon. Mense is vriendelik en behulpsaam en ons het baie lekker geëet by die restaurante. 'n Great vakansie of wegbreek-opsie!"
Pringle Bay, Escape From Cape Town
The Bay Cottage"Some Halaal eateries would be appreciated - other than that awesome destination."
Piketberg, Escape From Cape Town
Cornerstone Guesthouse"Die geleenthede vir toerisme bly oneindig."
Hermanus, Escape From Cape Town
Dolphin Apartments"Hermanus was a pleasant surprise, a nature lover's paradise. Cliff path walks along the coast were amazing and wine farms were great."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Dankbaar"Depending on your preference, I love Struisbaai for its clean beaches, safety and friendly people."
Greyton, Escape From Cape Town
Die Markhuisie"Dis 'n lekker rustige dorpie om vir 'n naweek of langer weg te breek."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Shark Cove"Daar is absolute potensiaal vir Gansbaai self om ’n meer aantreklike bestemming vir toerisme te word. Op die oomblik is dit ’n toeristebestemming."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Betties Place"It's quite a pleasant small town holiday destination. The scenery is lovely."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Crassula"Really a destination for people that want to be surrounded by nature."
Malmesbury, Escape From Cape Town
De Gunst Guest Farm"Ek dink die wynroete moet miskien net bietjie die inligting opdateer met wat beskikbaar is."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Lekkerus"Dit is 'n pragtige plek, met al die geriewe wat 'n vakansieganger benodig. Die restaurante bied uitstekende kos en diens."
"Paarl en sy omliggende gebiede het van die mooiste uitsigte en van die beste wynplase asook lekker dinge vir kinders om te doen."
Swellendam, Escape From Cape Town
Hermitage Huisies"Dorp is regtig vol historiese geboue en geskiedenis. Oulikste coffee shops ens."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Kersterus"Baie rustige area en vreeslik mooi met die klomp eenderse huisies. Daar is 'n middag windjie, maar dit gaan lê weer saans."
Struisbaai, Escape From Cape Town
The Goose Nest"Pragtige strande met water wat geensins koud is nie."
Pringle Bay, Escape From Cape Town
The Red Door"The beach is fantastic and the water was warmer than the usual freezing conditions in the city."