Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16103 reviews.
Swellendam, Escape From Cape Town
Arumvale Country Retreat"Swellendam is 'n vriendelike, pragtige dorp, ryk aan kosbare erfenis. Beslis 'n besoek werd."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Swept Away Guesthouse"Ons sal vir seker Yzerfontein weer besoek. Dis ‘n pragtige dorp met die beste see-uitsig."
Paternoster, Escape From Cape Town
Astrandt 2"Nice sea view and nice place for break away, the place is ideal for nice and quiet time and nice beachwalks. We enjoyed it very much and we love the area."
Greyton, Escape From Cape Town
Die Markhuisie"Sal definitief die dorpie weer besoek. Dit is ongelooflik mooi."
Montagu, Escape From Cape Town
Mountain View @ The Little Gem"Beautifully clean town with lots to see and observe walking through the streets."
Moorreesburg, Escape From Cape Town
Cottage 1 - "Ertjiebos Cottage""Ons het nie veel tyd in Morreesburg spandeer nie maar het nie op die oog af iets gesien wat aandag getrek het nie."
Hermanus, Escape From Cape Town
Seapearl Oceanfront Villa and Cottage"Ons het Onrusstrand baie geniet, idiaal vir klein kindertjies."
Stanford, Escape From Cape Town
Reed Cottage at Stanford"Uitstekende bestemming. Daar is baie aktiwiteite wat die dorp aanbied, 2 km van Hermanus indien jy strand wil besoek. Die rustige Victoriaanse dorpie is veilig, uitstekende restaurante en dit is werklik 'n pragtige omgewing."
Struisbaai, Escape From Cape Town
South of Africa Self-Catering Accommodation"LIEF dit reeds van die ouderdom van 12 jaar wat ons daar begin kamp het en die nostalgia gryp my nog steeds vas."
Swellendam, Escape From Cape Town
The Garden Cottage"Ons het dit geniet om vars bessies te gaan pluk by Wildebraam. Ons beplande stap by Marloth Natuurreservaat het ongelukkig uitgereën. Die Deli naby Drostdy-museum bak die lekkerste brood!"
Hermanus, Escape From Cape Town
Chesham House"Desontdanks Covid-beperkings het ons steeds heerlik gekuier."
Swellendam, Escape From Cape Town
Mountain View Swellendam"A visit to Ikigai for breakfast is a must for the best coffee in town. The ginbar is also very popular and seems to be one of the best spots in town"
Grabouw, Escape From Cape Town
Inn On Highlands"After staying over at only 2 venues in the region, I'm fast realising that the Grabouw/Elgin region requires a lot more relaxation exploration."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Vindoux Guest Farm & Spa"Saronsberg was 'n fees en Duikersdrif 'n absolute juweel. Puik diens en ons sal beslis weer daar gaan kuier."
Villiersdorp, Escape From Cape Town
Theewaterskloof Country Estate"Mooiste dorp en daar heelwat om te sien in omgewing."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Raptor Rise Farm"A very nice town. We are in love with the the town."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Azzaria's"Struisbaai kan gekoppel word aan egtheid en eenvoud. Puik bestemming!"