Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15801 resensies.
"Vermont isn’t a bad place. Exceptional sunrises. Just pick the right accommodation. "
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
123Vyfer on Whale Trail"Rustig en stil. Geen voertuie wat rondjaag nie. Geen harde doef-doef musiek nie. Salig."
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Op Eie Houtjie"Pragtige, rustige, veilige omgewing. Was ons 2de vakansie as gesin. Sal in die toekoms weer daar gaan uitrus."
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Ou Werf"Ons was baie beïndruk met die museum en die eetpleke in die dorp. "
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Wag-'n-Bietjie"Was baie jare gelede daar. Was verras deur die geweldige uitbreiding van die dorp met sy talle besighede, huise en eetplekke. Groot dorp nou met alle moontlike fasiliteite. "
Stellenbosch Sentraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Vilaroux"Stellenbosch is 'n ongelooflike skoon en netjiese dorp en het 'n fantastiese warm en gemoedelike atmosfeer met al sy kuierplekkies en koffiewinkels met tafels buite. Cater 100% vir toerisme en baie lekker plek om te kuier, was ideaal vir die Woordfees. Sal Stellenbosch vir seker weer besoek. "
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Cederkloof Botanical Retreat"Spar is the only reasonable shopping center, well stocked and very modern."
"Ons sal graag weer Ceres toe wil gaan, maar meer tyd spandeer om die omgewing te verken."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Swept Away Guesthouse"Pragtige plek en ons gaan gereeld soontoe vir 'n wegbreek-naweek. Mal oor die volstruise wat in die strate rondloop!"
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Fantastic C"A nice and friendly town with lots to do and lots to see."
Die Boord, Ontsnap Uit Kaapstad
Curious Giraffe"Nice little shopping mall close to the Curious Giraffe. "
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
Joan's Place"Port Owen has a lovely waterfront area which we love. This and the bird sanctuary make for great camera shots! The local restaurants and craft beer establishments are a must visit. "
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Glipsie By Die See"Baie netjiese skoon veilige strand met mooiste blou water!"
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Potters Rest Studio 1"Paternoster is one of my favourite west coast towns by far!"
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
16 Mile View Beach House"Yzerfontein is 'n wonderlike Weskus dorpie met mooi uitsigte en lekker staproetes. 'n Fantastiese nuwe Spar het oopgemaak met alles wat vars en lekker is. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Aloha 2"Lieflike bekostigbare eetplekke. Dis die ideale plek om te vergeet van alles en net in die natuur se skoonheid te verdwyn. "