Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15861 reviews.
Hermanus, Escape From Cape Town
A Thyme and Plaice"We used to live in Hermanus and were last there about 3 years ago. It has certainly grown especially the shopping mall. However we still prefer it when is was a little village as it was in 1992."
Robertson, Escape From Cape Town
Engela's Overnight Accommodation"Groot geword op die dorp en was verbaas om te sien hoe dit uitgebrei het en hoe goed die vakansie akkommodasie is. My vriendin het ook die naweek in 'n gastehuis tuis gegaan wat net so oulik was."
Melkbosstrand, Escape From Cape Town
Quest Bed and Breakfast"Pragtige plek met mooi strand is naby Bloubergstrand en die res van Kaapstad. Genoeg om jou mee besig te hou. Lekker eetplekke. "
Yzerfontein, Escape From Cape Town
21 on Bakoond"Dit is 'n pragtige dorp, met lieflike strande wat gefokus is om die omgewing te bewaar. Die dorp en strande is skoon en veilig met gasvrye inwoners en/of personeel by die onderskeie besighede wat uitstekende diens lewer. Daar is 'n groot verskeidenheid eetplekke wat maaltye van puik gehalte voorsit. Sal die dorp beslis weer in die toekoms besoek!"
De Kelders, Escape From Cape Town
Rus en Vrede"Wonderful charming little town with very friendly people."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Saronsberg Vineyard Cottages"Gaan maak gerus 'n draai by Manly Wynplaas. Die nuwe wynmaker daar het soveel passie vir dit wat hy doen, dat dit aansteeklik is. Hulle voer hoofsaaklik uit, so dit was 'n klein bederfie toe hy vir ons 'n toer gegee het. Beslis uitvoergehalte wyn!"
Arniston, Escape From Cape Town
Arniston Seaside Cottages"Arniston is a must visit!! Still unspoilt natural beauty. Can you believe there a no street lights? And this underlines the peace and tranquility of the area! Beach is awesome, you can walk forever along the beach! I have to return to visit the caves where the Boers of old turned their ox wagon around. Hopefully return soon!!"
De Kelders, Escape From Cape Town
Happy Family Guest House"Would recommend if suggestions made above are taken into account."
Vredenburg, Escape From Cape Town
Apollo Selfsorg"A town with most shopping outlets and services anybody would need."
Porterville, Escape From Cape Town
Die Koejawelhuisie"Lieflike plaasmark op 'n Saterdagoggend in Porterville. Vanaf 09:00 tot 14:00. Gaan eet brunch daar en koop vars lemoensap. "
De Kelders, Escape From Cape Town
Amazing Grace B&B"It is beautiful for walks along beach road and endless rock pools. "
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Weskushuis"Jacobsbaai is 'n wonderlike plek vir 'n spesiale en rustige wegbreeknaweek."
Mykonos, Escape From Cape Town
Raaswater"Altyd 'n buzz. Lekker besig, maar ook 'n rustigheid van die see. Love it."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paters Nessie"Paternoster is 'n ideale wegbreek van nie meer as 3 dae nie."
Greyton, Escape From Cape Town
Die Markhuisie"Pragtige plek, maar mense met honde tel nie die "landmyne" op nie. Ook waar die perde loop is oral mis. Dit is teleurstellend."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Speedo's en Crocs"Wil so gou moontlik teruggaan vir lekker vis, dis heerlik daar veral vir klein kinders. Daar is nie strome by die hawe se strand nie. Love dit!!"
Greyton, Escape From Cape Town
4 on Regent"Prentjiemooi dorpie met baie om te doen. Heerlike restaurant om van te kies en keur. Die markie is ook 'n moet. Staproete teen die berg op vir die avontuurlustiges. Greyton is beslis 'n great dorpie!"