Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15946 resensies.
Golden Mile, Ontsnap Uit Kaapstad
Holiday on Harrier"Please don't tell too many people about this jewel."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Vlettershof Guest House"Baie pragtige plattelandse dorpie met goeie wynplase in die nabye omgewing."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Slakkepas 61"Dis 'n rustige omgewing en vriendelike mense. Indien jy wil wegbreek van die gejaag waarin ons almal sit, is dit absoluut die plek om heen te gaan."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
The Sunset Villas"Meer geskik vir 'n dagbesoek, veral Bokkomlaan en Port Owen."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Clanwilliam Accommodation"Probably better in spring or autumn, in summer it gets very hot and not really okay to take a hike in the mountains during the day ─ you'll have to get up early!"
"Die dorpie het soveel kultuur en kultuurhistoriese dinge om te bied. Absoluut 'n moet-stop as mens in daardie kontrei is."
Die Boord, Ontsnap Uit Kaapstad
Magnolia Place Stellenbosch Guest House"Netjies en stil voorstad. Met 'n klein winkelsentrum waar jy alles kan kry wat jy dalk vergeet het."
Melkbosstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
The Beach Villa"Baie oulike dorp, vriendelik en alles is daar wat mens benodig tydens jou kuier. "
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Fisherman’s Cottage"When I grow up that’s where I want to live."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster Hotel"Restaurante is tops en die strande is lieflik sowel as die inwoners. Almal is vriendelik. "
"Beautiful town. Have to go back and spend more time there. BluVine is incredible venue, must visit. "
"Ek was verbaas om te sien hoe die dorpie agteruit gegaan het vandat ek 'n paar jaar gelede daar was. Daar is nie meer soveel koffiekuierplekkies nie en amper geen volwaardige antieke winkel nie. Gelukkig stel die wynplase nie teleur nie. Paddagang se tradisionele ete was heerlik, Waverley Hills (op pad na Wolseley) se ontbyt was onverbeterlik, asook hulle wynproe. Ons het wonderlike diens by Twee Jonge Gezellen se Krone en Saronsberg gehad en die beste wynproe aanbieding deur Riaan by Oude Compagnies Post! Montpellier se diens was uiters teleurstellend, ons het lank gewag met net 2 persone wat rondgehardloop het om almal te bedien en die aanbieding van die wyn was onpersoonlik en afgejaag. Alles en alles het die natuurskoon dit die moeite werd gemaak!"
Britanniabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Beachway on Golden Mile"Weskus rustigheid op sy beste. Brittaniabaai is deel van die Golden Mile - lieflike strandgebied vir stap/draf en kuier by die see. Ideaal geleë om die res van die Weskus te verken."
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Pearly Stay"A bit far from the beach - but that was not important for us."
Van Riebeeckstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
Leeward Lodge"Kan nie juis praat oor Riebeeckstrand nie, maar Melkbosstrand is 'n lieflike plekkie."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Chateau de Marine Boutique Hotel"Lekker klein dorp-gevoel. Mense is gaaf, maar toeriste word bietjie uitgebuit tydens die seisoen - gastehuise en restaurante."
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Pearly Stay"Het dit so geniet. Was net 3 dae daar, maar gaan einde 2020 probeer om sommer 2 weke te gaan."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Living Water"Uitstekende plekkie om weg te kom van die stad se gevoel, maar ook naby genoeg winkels indien nodig!"
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Chateau de Marine Boutique Hotel"Pragtige dorpie met baie karakter."
Suiderstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
The Southern Beach House"Die stilte raas in jou ore. Uitstekende strand. "
Melkbosstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
The Beach Villa"Lovely place, close to the city but still feels like small town."