Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16103 resensies.
Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad
A Perfect"Ons kon nie veel in die area doen met die kinders nie. Daar is baie wynplase. "
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Azzaria's"Struisbaai en Agulhas is 'n pragtige bestemming, vriendelike mense, pryse van produkte en memorabilia by winkeltjies nie duur nie, nie geprys vir oorsese besoekers nie. Dankie Stilbaai en Agulhas."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Oom Piet Accommodation"Ons eerste besoek aan Gansbaai was aangenaam en 'n verrassing ten opsigte van besige plattelandse kusdorpie met alle nodige kommoditeite. Heerlike uitstappies na naby geleë kusdorpies soos bv. Franskraal, Kleinbaai en De Kelders."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Fynbos Holiday House"Ons is mal oor Kleinmond en kuier al vir die afgelope 36 jaar daar! Daar is baie vir toeriste om te sien en te ervaar."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Arumvale Country Retreat"Pragtige dorp met baie interessante museum."
"Pragtige dorp, het baie lekker daar gekuier. Skoon strate, lekker winkels. Alles wat mens nodig het."
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
Amazing Grace B&B"Baie mooi en netjies en skoon. Heerlike om te gaan stap 'n mens voel altyd veilig."
Melkbosstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
Melkbosch Guesthouse"In ag genome dat dit die laaste week van die skoolvakansie was, was dit relatief stil. "
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Suites on 74"Ek is 'n boorling van Worcester en kan die plek definitief aanbeveel. Daar is baie besienswaardighede en die ligging is sentraal geleë."
Rawsonville, Ontsnap Uit Kaapstad
ATKV Goudini Spa"Die omgewing rondom Rawsonville is pragtig en daar is goeie geriewe binne 'n kort afstand in Worcester beskikbaar indien mens dit sou benodig."
Van Riebeeckstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
Atlantic Loft"Geen, behalwe dat die wegbreek die moeite werd was en dit was die perfekte plek vir 'n wegbreek. "
Rawsonville, Ontsnap Uit Kaapstad
ATKV Goudini Spa"The place is nicely situated and the surroundings was awesome."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Aan de Heuvel Self-Catering Cottages"Pragtig vir 'n naweek se wegkom uit die stad."
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
Heron's Haven"Street names not visible on all street corners, difficult to locate at night time. Water ways very clean, and well-kept, and birdlife an extra bonus. "
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Klokkiebosch"Jacobsbaai is pragtig en daar heers rustigheid oor die dorp. Die Weskusplek Restaurant kan hulle spyskaart verbeter, die 4 opsies op die spyskaart was nie beskikbaar toe ons bestel het nie."