Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15670 reviews.
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Jock's View"Still a lovely small, quiet seaside town with down-to-earth people that have managed to escape becoming too commercialised. Hopefully, it will remain this way."
Piketberg, Escape From Cape Town
La Liberté"Pragtige plek om in te oornag en die Swartland beter te leer ken. Dit lyk of mens respek kan hê vir die manier waarop die munisipaliteit die plek onderhou!"
Montagu, Escape From Cape Town
Karoo Rus"Mooiste dorp tussen die berge. Beslis 'n plek wat ons graag weer sal wil besoek!"
"Pragtige dorp, skoon en netjies. Baie vriendelike en hulpvaardige inwoners. Love die Paarl!"
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster Lodge"Die dorp Paternoster is oor die algemeen 'n baie duur vakansiebestemming."
Robertson, Escape From Cape Town
@ Hope 13"Die dorp het pragtige skole, maar die sakedeel van die dorp was nie baie skoon nie en baie raserig."
"Beautiful part of Western Cape surrounded by idyllic wine estates."
Hermanus, Escape From Cape Town
Fernkloof Cottage"Baie lekker dorpie met vriendelike mense, baie mooi goedjies orals om te sien. Baie lekker restuarantkeuses en baie oulike stappaadjies."
Swellendam, Escape From Cape Town
Hermitage Huisies"Besonderse dorp met pragtig behoue ou geboue in 'n beeldskone natuuromgewing. Gaan gerus!"
Franschhoek, Escape From Cape Town
Mont Martre Chalets & Venue"Interesting, vibrant and beautiful surroundings."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Shark Cove"Rustige dorpie. Basiese geriewe in Gansbaai. Kleinbaai het nie koswinkels nie, maar Gansbaai is net 3 km ver."
Swellendam, Escape From Cape Town
33 Berg Self-Catering"Swellendam is 'n pragtige dorpie met natuurreservate in die omgewing om te besoek."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Simply Yzer Self-catering Apartments"Dit is 'n pragtige dorpie vir bietjie wegbreek van die stad. Dit is ook lekker naby aan groter winkels indien mens iets sou benodig."
Swellendam, Escape From Cape Town
Bergview Guesthouse Swellendam"Absolute tranquility. Lovely restaurants and friendly people."
"I always found Ceres to be a beautiful place. It's a small place with lots to see, your golf estate with the squash courts is beautiful. Veg and fruits are of excellent quality. And the people are very friendly."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Maartblom Gastehuis"Heerlike dorp, net jammer die volstruise het my nogal ompaaie laat loop."
Barrydale, Escape From Cape Town
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation"Pragtige dorpie en 'n moet om te sien, baie skoon en pragtig, een aand is beslis te min!"
McGregor, Escape From Cape Town
Karoo Cottage"Ons was in die week in McGregor en baie van die toeriste-besoekplekke was gesluit en blyk net oor naweke oop te wees. Daar is egter baie plekke in die omgewing om te besoek."
Robertson, Escape From Cape Town
On the 18th"There is so much to do in and around Robertson. So many wine farms. Montagu and Swellendam also close by. And Barrydale with Tradouw Pass is a great day trip!"
Vermont, Escape From Cape Town
Olive Cottage"Central and safe location. Close to all amenities and beach."