Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16103 reviews.
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Kersbospark 14"Die dorp is heerlik stil en skoon. Lekker om bietjie weg te kom van die stad se gejaag. Sal definitief weer teruggaan Dwarskersbos toe in die toekoms. "
Robertson, Escape From Cape Town
Green Olive Guesthouse"Robertson is an amazing holiday destination. It's a social space where you can unwind and enjoy the green vineyard views and open spaces. "
De Kelders, Escape From Cape Town
Whale Waters Self-Catering Lodge"Gaan en sien vir jouself - 'n onvergeetlike naweek met baie goeie memories."
Arniston, Escape From Cape Town
The Pink Palace"Ons is mal oor Arniston en kom gereeld daar. Ons sal beslis weer kom."
Villiersdorp, Escape From Cape Town
Bergendal Guesthouse"Ons ken Villiersdorp al baie jare en dis 'n mooi dorp en geplaas in 'n mooi ligging. "
Witsand, Escape From Cape Town
Seehuisie"Beaches are nice and warm, friendly people, wonderful experience. "
Montagu, Escape From Cape Town
Mountain View @ The Little Gem"Pragtige dorpie vol vriendelike mense en pragtige tuine."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Rondegat Cottages"The town is nearby and the Clanwilliam dam is ideal for boating!"
Hermanus, Escape From Cape Town
Steenbok House Self Catering Apartment"Was beïndruk hoe skoon en mooi Hermanus is."
Paternoster, Escape From Cape Town
Aloha 3"Jy moet dit self ondervind. Daar is nie woorde nie. Twee nagte is te kort. Die tyd vlieg verby."
Swellendam, Escape From Cape Town
30 Lichtenstein"Die mense is baie vriendelik en ontvanklik. Heerlike restourante met yummy kos. Vir die beste seekos ooit, gaan eet by "The Shack"!"
Struisbaai, Escape From Cape Town
Struisbaai Beach House"Enjoyed my stay at Struisbaai with its beautiful scenery and friendly people. "
Wolseley, Escape From Cape Town
Koraalboom Gaste Akkommodasie"Pragtige plek, goed vir die siel, so naby die natuur."
Barrydale, Escape From Cape Town
The Karoo Moon Motel"Dit wat die winkeltjies aanbied is maar gemiddeld. Kan baie verbeter."
Citrusdal, Escape From Cape Town
The Old Village"The Grapevine Coffee Shop in Citrusdal hoofstraat het die heel beste kaaskoek - die moeite werd om dit te proe!"
McGregor, Escape From Cape Town
Yellowstone Cottages"Gaan eet gerus ontbyt by Fifty One. Dit is baie besonders!"