Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16103 resensies.
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Speelhuis Collection"Raak minder aantreklik soos tyd aanstap, vanweë oorbevolking en digtheid van behuising. Die intieme kusdorp-gevoel is finaal weg. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Seekat on Malmok"Lekker vakansiedorpie, het verlief geraak op die dorpie. Sal beslis weer kom."
Hannasbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Duifieklip"Nooit geweet dat Hannasbaai so 'n mooi strand is nie en so mooi strandhuise op die see het nie. Baie beïndruk"
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Crawford's Croft"Ons is baie erg oor Stilbaai en hou al vir baie jare gereeld daar vakansie."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Gaikou Lodge"Beautiful. Will be going back there as much as I can. "
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
Sandbaai Country House"Hermanus is beautiful. There are lots of restaurants to choose from, so you can keep within you budget. Safe and clean."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster's De Oude Muragie"Paternoster is 'n regte droomdorpie, goed geleë tussen soveel mooi plekke en naby Weskus Mall as mens aankope wil doen. Jammer net dat die crime so 'n probleem is, maar andersins was dit net 'n voorreg om daar te kon wees."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Shelley Point Cottage"St Helena is a very nice place if you looking for that quiet break away it is the perfect place to go."
Villiersdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Theewaterskloof Country Estate"I love this town, but then again I was in school at De Villiers Graaff. There is some areas that was sad to see no longer exist, but hoping one day that will be fixed up."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Kon-Tiki Cabin"Maar 'n slegte ondervinding in die dorp se sentrale restaurant. Baie duur vir sulke klein porsies. Kelners benodig opleiding."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Smugglers' B&B"Beautiful town with such lovely little shops one could spend hours in. Great beach. So many dining options and all really good that it makes it hard to choose. Definitely head to the Lobster Wharf even if it's just for cocktails. We were so impressed with this special place and cannot wait to visit again."
Rawsonville, Ontsnap Uit Kaapstad
Slanghoek Mountain Resort"Amazing valley to enjoy premium wines. Loved Jason's Hill Estate."
Hemel-en-Aarde Vallei, Ontsnap Uit Kaapstad
Avani Lodge - Parrastoel"Not close enough to the Hemel & Aarde Wine Route."
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Ankergooi"Stilbaai is 'n baie mooi, skoon, vriendelike en veilige dorp om in vakansie te hou. Sal graag weer besoek in die toekoms."
"Was beïndruk met die netheid van die dorp en hoe die geboue netjies en in 'n goeie toestand is."
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Vakansie Chalet in Palinggat Oord"Regte ligging, naby winkels en see. "
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Lekke By Die See"Baie mooi plekkie om te besoek. Jy voel werklik veilig hier. Dis ideaal as jy wil wegbreek van die stad se woelinge sowel as al die tegnologie waarmee ons heeldag gebombardeer word. As jy jouself kan vermaak, is dit die plek vir jou."